 |
 |
|
Green light for mall
THE light has changed from red, flashed through orange, and is now green for the R240 million shopping mall planned for Paarl South.
Raadslid geskors oor krag
'n MUNISIPALE raadslid van Drakenstein, Titus Williams (NNP), is vir vier maande (van 6 Junie tot 6 Oktober) geskors deur die Wes-Kaapse Minister van Plaaslike Bestuur.
Peoples gee Paarl pak
IN 'n bulstryd op Faurestraat-stadion kon Young Peoples eers in beseringstyd in die wedstryd teen Paarl die punte aanteken wat hul 24-22 laat wen het.
GEEN WEGKOMKANS. Melvyn Hermanus, heelagter van Young Peoples, word deur 'n Paarl verdediger vasgevat. Hermanus se doelskop in die doodsnikke van die wedstryd het me tdi e24-22 wen vir sy span verseker. Foto: Leon Steenkamp |
|
 |
 |
|
BIG BABY. There is no need to feel unwanted - not if you are a bird and you reside at Animalzone. And if you are still young like this three-month-old Scarlet Macaw, Etienne Larson will feed you with special porridge. Pic: Malané Bosman
All's well at Winelands Estate
THE lavish gates to a newly established upmarket development, Winelands Estate, will roll open in Simondium shortly.
"Burgemeester" vir 'n dag
WAT sou jy doen as jy op Jeugdag die amptelike pligte van die Drakensteinse burgemeester kon oorneem? Wat sou jy doen om die jeug te bemagtig?
Peace committee takes off in Phola Park
THE Phola Park Peace committee was formally launched under a big tree in Mbekweni on 7 June. |
|