|
Diere kry swaar in nat weer
DIE diere in die Wellingtonse munisipale skut en hondehokke van die Dierebeskermingsvereniging het met die reën verlede week halflyf in die water gestaan.
Ware Interskole-stryd
IN 'n harde rugbywedstryd eg aan die tradisie van die jarelange worsteling tussen Paarl Gim en Boishaai, het Gim Saterdag 13-3 die beste daarvan afgekom.
Geen skuldiges in klubrugby-debakel
GEEN skuldiges is uitgewys nie nadat 'n tugverhoor verlede week die oproerige omstandighede tydens 'n wedstryd tussen die rugbyklubs Wellington en Roses United ondersoek het. |