 |
Gee my krag!
'n RAADSLID van Drakenstein, pastoor Titus Williams (DA), is Maandag tydelik deur die DA geskors weens bewerings oor enorme skuld op 'n kragrekening. Die lig skyn nie vir hulle
NETJIES ingeryg en kleurvol staan die rye, rye HOP-huisies in Groenheuwel, Paarl, se Projek 59 (fase 3). Maar daar is geen straatligte en geen krag nie. Paarlite safe after capture by Indians in Brazil forest
PAARL photographer Johan Dempers is eager to continue his exploration of the Amazon, despite a narrow escape at the hands of an Indian tribe.
LANGASEM. Steyntjie Prins van Paarl Atletiekklub was die eerste vrou in die subveteraan- en veteraan-afdeling wat Saterdag die Paarlberg Halfmarathon voltooi het. |
|
 |
EK BLY. Titus Williams, uitvoerende komiteelid van die Drakenstein stadsraad, het die besluit van die DA dat hy hom tydelik van raadsverpligtinge moet onttrek, verwerp. Paarliet dalk Vroueboer van die Jaar
EEN van die nominasies vir 2002 Vroue- boer van die Jaar is Gesie Lategan van die landgoed Domaine Brahms in Agter-Paarl. Sy is genomineer vir die kategorie Top-produsent in die Nasionale Mark. Die wenners word vandag aangekondig. Fourie is nuwe Boland breier
DIE afrigter van die Ceres Rugbyklub, Hawies Fourie, is die nuwe bloed wat deur die Boland Rugbyunie aangestel is, om die Boland Kavaliers voortaan te brei. Die besluit om Fourie aan te stel in plek van Jerome Paarwater stryk met Boland Rugby se strewe om plaaslike talent te ontwikkel. |
|