safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 12 September 2002

uitlefstreep

This site will be updated on: 19 September 2002 at 17:00

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

People - Mense


Paarliet dalk Vroueboer van die Jaar

[ Top ]


mbgesieEEN van die nominasies vir 2002 Vroueboer van die Jaar is Gesie Lategan van die landgoed Domaine Brahms in Agter-Paarl. Sy is genomineer vir die kategorie Top-produsent in die Nasionale Mark. Die wenners word vandag aangekondig.

Lategan het tot in 1989 as advokaat by die Kaapse Hoër Hof gepraktiseer waarna sy en haar eggenoot die plaas gekoop en ontwikkel het as wingerd- en wynplaas. Daarna het sy ook 'n landboudiploma met lof aan Elsenburg Landboukollege behaal. In 1992 het sy 'n diploma in keldertegnologie eersteklas verwerf.

Sy het van 1993 tot 1996 gedien as landdros in die Paarl.

Sedert 1999 het sy begin wyn produseer. In Oktober 2001 is Brahms Shiraz 1999 gekies as die kampioenwyn in die Shiraz Challenge en Gesie is aangewys as Wynmaker van die Jaar vir die Paarl-streek. Sy is in Mei vanjaar aangewys as voorsitter van Paarl Vintners.

Domaine Brahms bemark ook organiese tafelolywe en beplan om olyfolie, ook organies, te vervaardig en 'n restaurant te open.

* A Paarl winemaker has been nominated for the title Female Farmer of the Year.


Magistrate killed in car crash

[ Top ]


A MAGISTRATE well-known in Paarl, Adv Wouter Rothmann (48), died recently in a car crash on the N2 highway near Macassar.

Rothman, formerly of Wellington, was on his way to Somerset West on Saturday evening 24 August, when his BMW cartwheeled on the highway.

His passenger survived, but he was killed instantly. The cause of the accident is being investigated.

Rothmann had allegedly received death threats in connection with cases he was hearing in the Wynberg magistrates' court.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za