safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 12 September 2002

uitlefstreep

This site will be updated on: 19 September 2002 at 17:00

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Vacancies

Uitstekende Beroepsgeleentheid in Wellington

VLEISMARKBESTUURDER

Shoprite Checkers - een van die mees suksesvolle supermarkkettinggroepe in Suidelike Afrika - bedryf uiters moderne vleismarkte in al sy winkels. Hierdie leier in die snelgroeiende sake-arena van Suidelike Afrika bied aan al sy werknemers welkome beroepsekerheid en uitstekende beroepsbevorderingsgeleenthede.

Vleismarkbestuurders in die supermarkomgewing met ten minste 3 - 5 jaar ervaring, word genooi om aansoek te doen vir aanstelling in hierdie moderne Shoprite Checkers vleismark, Benewens die bestuur van die vleismarkpersoneel, vorm die volgende deel van die dag-to-dag-pligte: • higiënebeheer • produksiebeplanning • toegevoegde-waarde produkte/promosies.

As vergoeding bied Shoprite Checkers 'n bogemiddelde basiese salaris wat aangevul word deur omvattende grootmaatskappyvoordele met inbegrip van 'n ruim aansporingsbonusskema, asook lidmaatskap aan 'n voorsorg- en mediese hulpfonds.

Skakel Mildred Davids gedurende kantoorure by (021) 980-4200 om 'n vertroulike onderhoud te reël.

SHOPRITE/CHECKERS


DEBITEUREKLERK

Ceres Fruit Juices (Pty) Ltd, 'n vooraanstaande vervaardiger van vrugtesappe, beskik tans oor bogenoemde betrekking by hul administratiewe kantoor in die Paarl.

Die aangewese kandidaat vir hierdie pos beskik oor: • matriek met minstens 3 jaar debiteure-ondervinding of 'n naskoolse kwalifikasie met ten minste 2 jaar debiteure-ondervinding in 'n vinnigbewegende verbruikersprodukte-omgewing • die vermoë om voortdurend onder druk en akkuraat te werk • basiese rekeningkundige kennis • goeie kommunikasievermoë • goed georganiseerd • 'n oog vir detail • 'n toegewyde werksetiek.

Sleutelverantwoordelikhede sal sentreer rondom: • voorbereiding en prosessering van betalings • rekonsiliasies en opvolg van verantwoordelike rekeninge • die prosessering van eise en identifisering van prysverskille om sodoende verdere eise te vermy • hante-ring van kliëntenavrae • rapportering ten opsigte van rekeningstatus • ad hoc-take.

Ervaring van die SAP-stelsel sal as aanbeveling dien.

Die sluitingsdatum is 20 September 2002. Faks  u volledige skriftelike aansoek, met vermelding van huidige salaris en byvoordele, asook referente en nommer waar hulle gekontak kan word, aan die Uitvoerende Hoof: Menslike Hulpbronne by (021) 860-0050 of stuur e-pos aan jbrophy@ceres.co.za

Alle aansoeke sal streng vertroulik hanteer word.


'n Vooruitstrewende apteek in Wellington benodig die dienste van 'n

BOEKHOUER

Neem ag dat slegs persone wat aan hierdie vereistes voldoen, aansoek mag doen.

Die volgende eienskappe is noodsaaklik:

1. Ten minste 2 jaar ondervinding in 'n soortgelyke pos

2.Uitstaande bedrewenheid in kliëntediens is noodsaaklik vir Debiteure en Krediteure

3. Rekenaarvaardigheid in Pastel, Microsoft Word/Excel en Unisolv sal 'n aanwins wees, L.W. kennis in Pastel is noodsaaklik

4. Vorige ondervinding in salarisadministrasie

5. Kennis van elektroniese bankwese.

Direkte verantwoording aan die Rekenmeester wat die volgende algemene pligte insluit:

1. Verwerking van Krediteurefakture

2. Goedkeuring van aansoeke om Kredietrekeninge

3. Balansering van Debiet- en Kredietjoernale

4. Volle salarisadministrasie - elektroniese betaling van salarisse en statutêre opgawes

5. Daaglikse balansering van kontant plus deponering van depositos

6.Rekonsiliasie van Debiteure / Krediteure kontrolerekeninge

7. Volledige kennis van G/L kontrolerekeninge

Faks CV aan: Jo-Anne DesFountain (021) 853-7320

Sluitingsdatum: 23/9/2002


The Grande Roche Hotel has a vacancy for a

Hotel Reservationist

This is a fixed term position.

Requirements: Min. Matric, preferably with English as first language. Applicant must be computer literate. Sound experience in guest-relations, switchboard, knowledge of Windows and Word. Experience of Jade or other reservations systems an advantage.

Duties include: Correspondence, switchboard, check-in and out, taking of Hotel and Tour reservations, cashiering and concierge.

Please forward CV, certificates, references, I.D. and a recent photograph to:

The Personnel Manager, P.O. Box 6038, Paarl, 7646

Only successful applicants will be invited for an interview.


Wees deel van 'n gemeenskapsdiens, wat noodsaaklike ondersteuning en sorg aanbied.

Kom sluit aan by die PAARL HOSPICE seVRYWILLIGE SPAN

met jou waardevolle insette en vermoëns.

Dit alles om ons ideale te verwesenlik. 'n Mate van verbintenis sal help met beplanning.

Bel asb. om kontak te maak. Afspraak vir inligtingsonderhoud sal later gemaak word.

Tel: Fran (021) 872-4606 tussen 08:30 en 13:00 of Amanda by Paarlmed-24 tel: (021) 872-0564 k/u.


BOEKHOUER

BOLAND

•Finansiële state tot en met proefbalans

•Basiese agtergrond in die opstel van 'n balansstaat

•Ten minste 5 jaar ondervinding

•Pastelondervinding noodsaaklik

•Moet onder geweldige druk kan funksioneer

•Vermoë om onafhanklik te werk en probleme effektief op te los

Faks CV's deur na (021) 872-0695 of epos: ute@che.co.za vir aandag Louise.


ADMINISTRATIEWE BEAMPTE:

Korttermyn Versekering

Benut u bedrewenheid in onderskrywing en eiesebestuur in hierdie uitdaging in die Paarl.

KWV is'n dinamiese organisasie, wat internasionaal bemark en wat ook 'n wye reeks spesialiteitsdienste aan produsente en die publiek bied.

In hierdie pos binne KWV Groep Finansies se Versekeringsafdeling, sal u vernaamste verantwoordelikheidsareas die volgende behels: • die administrasie van persoonlike lyne, insluitende die bemarking van korttermyn versekeringspolisse, portefeulje-ondersoeke, die inwin en voorlegging van kwotasies, onderskrywing en die uitreik van polisse • eise-administrasie, wat die aanmeld en opvolg van eise, bystand met kwotasies en skikkingsooreenkomste sowel as derdeparty verhalings insluit • ad hoc take, bv:  die tik van korrespondensie, ens.

Ons beskou u as 'n goed-georganiseerde en professionele persoon, in besit van matriek/graad 12 met Rekeningkunde en ongeveer twee jaar toepaslike ondervinding in onderskrywing en eisebestuur. Goeie rekenaargeletterdheid, wat gekoppelde skakeling met versekeraars insluit, sowel as uitstekende kommunikasie- en onderhandelingsvaardighede plus 'n geldige Kode 08 rybewys word ook vereis.

'n Sertifikaat van Bevoegdheid (SA Versekeringsinstituut) sal tot u voordeel strek.

In ruil word 'n markverwante vergoedingspakket, wat waardevolle byvoordele insluit, aangebied.

Indien die profiel by u pas, stuur 'n volledige CV en dekbrief in streng vertroulikheid aan Hannatjie Leenstra by KWV, faks (021) 807-3412 of e-pos: leenstrh@kwv.co.za

Sluitingsdatum: 19 September 2002

KWV is 'n gelyke-geleenthede organisasie,

Onmiskenbaar 'n stempel van gehalte


URGENT Consultant/Admin Clerk

required. Must be PC literate and possess selling skills.

Must be able to work independently.

Phone (021) 872-3512 for interview.

Fax CV to (021) 872-3520.

Full training will be given.


SALES ASSISTANT: ART SHOP

PAARL

Vacancy for an experienced sales person (± 3years' experience) with Art and Maths as subjects. Must be bilingual.

Fax 2 page CV to (021) 872-9314 or e-mail @ opportun@mweb.co.za


Dieselwerktuigkundige

word benodig vir boerderye tussen Paarl & Wellington. Kennis, ondervinding & hardwerkendheid is 'n vereiste.

Faks CV aan (021) 864-2237.


Anglo American Farms Limited, seeks to appoint the following PART-TIME position at Le Pique-Nique, an outdoor eating facility at the Boschendal Complex that provides pre-packed lunches between 17 October 2002 up until 30 April 2003.

SUPERVISOR

Reporting to the Assistant Manager your responsibilities will include:

Supervising of Le Pique Nique staff;

•Monitoring employee performance against set standards;

•Ensuring a high standard of customer service is maintained;

•Ensuring that the food quality and presentation standards are maintained;

•Assisting in the monthly stock control audit and general stock control;

•Assisting in the ordering of stock;

•Assisting in the controlling of prepared budgets and implemented costings;

The ideal candidate will have the following:

•fully bilingual in English and Afrikaans, an additional language will be an advantage;

•1-2 years' working experience in a similar environment;

•Matric or equivalent;

•a valid code 8 driver's licence;

•be presentable, friendly, outgoing and confident in dealing with the public;

•be prepared to work Saturdays and Sundays

WAITRONS, WINE STEWARDS, CASHIER, KITCHEN ASSISTANTS

Reporting to the Le Pique Nique Supervisor your responsibilities will include:

Candidates will be required to be fully bilingual in English and Afrikaans, a third language will be an advantage;

•Candidates must be presentable, friendly, outgoing and confident in dealing with the public;

•Working experience in a similar environment will be an advantage;

•Candidates must be prepared to work Saturdays and Sundays;

•Candidates will be paid on an hourly basis;

Applicants will be provided with training in the preliminary wine course, passing this course will be a requirement for these positions.

To apply, please forward a CV and covering letter to

Tamsin Michalitsianos at Boschendal Restaurant, Pniel Road,

Groot Drakenstein, or fax (021) 874-2137.

Closing date for applications is 17 September 2002.


SECRETARY

PAARL BOYS' PRIMARY

Requirements:

Good knowledge of MS OFFICE and e-mail

Excellent written and verbal communication (Afrikaans and English)

Administrative and organisational skills

Good interpersonal relationships

Please  forward your application to:

The Principal, Paarl Boys' Primary, Devine Street, Paarl, 7646

Closing date: 18 September 2002

Fax: (021) 872-3888

E-mail: harangies@paarlboysp.co.za


Paarlvallei Bottelering is 'n dinamiese, jong maatskappy in die wynbedryf, geleë in Wellington. Ons benodig die dienste van hardwerkende persone met goeie interpersoonlike kommunikasievaardighede, vermoë om onafhanklik te werk, asook die vermoë om onder druk te werk.

JUNIOR LYNINSPEKTEUR

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir:

• Kontrole-toetse tydens bottelering

• Bevestiging van korrekte droë voorraad

• Foutsporing

• Dokumentasie van data

Ondervinding in bg. sal in aansoekers se guns tel.

LABORATORIUM- ASSISTENT

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir:

• Steriliteit-toetse op gebotteleerde wyne

• Algemene skoonmaak van laboratorium glasware

• Dokumentasie van data

Ondervinding in bg. sal in aansoekers se guns tel.

Stuur asb. u CV en dekkingsbrief in streng vertroulikheid aan:

Me. B Swanepoel

Posbus 254, Wellington

Sluitingsdatum: 18 September 2002


REA Construction cc

PAARL

Dynamic, established firm is looking for:

1. SUBCONTRACTOR BRICKLAYERS

2. CONTRACT MANAGER

Previous experience required.

Please phone Ronécia (021) 868-3431


MAREFA

TURNER

We are looking for a qualified person with relevant experience. We manufacture packaging and filling machines for the food industry.

Please fax CV to (021) 872-6843 or contact Ilze at (021) 872-8764

Closing date: 26 September 2002


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za