safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 12 December 2002

uitlefstreep

This site will be updated on: 19 December 2002 at 17:00

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Lifestyle - Leefstyl


wteddies12COMFORT TEDDIES. Jeanette Adshade of Franschhoek spends much of her spare time knitting teddybears. Why? She is one of many who bring a smile to the face of an abused child. When injured little tots arrive at the Tygerberg Children's Trauma Unit, they are greeted by the smiling faces of teddybears, of which they are allowed to choose one. Some of the children spend the night at the hospital and after sleeping with their comfortable teddy its easier for them to tell their horrific story to the teddy. They  can then start on the road to recovery. Pic: Paddy Howes


Christmas for all

[ Top ]


WHAT children say about Christmas: "Christmas is when everybody gets presents and Father Christmas comes down the chimney sometimes he gets stuck. "

"Maybe I will get a family for Christmas, because I don't have one... "

"It's Jesus's birthday and you have to have a party and give lots of presents."

As adults, we sometimes stop dreaming. But we should never stop listening to their dreams. In the spirit of this festive season, the KWV Wine Emporium have decided to donate a percentage of their December sales and some of their time to help organise a real Christmas party for children living with and orphaned by Aids.

They have decided to do this by looking at their immediate environment and they selected the Bowy House HIV/Aids Children Care Programme in Main Street, Paarl, where toddlers receive not only treatment and nutrition, but love as well.

In South Africa, Aids is not just a batch of statistics, it's something we deal with on a daily basis. As always, the children are the innocent victims.

By 2008, 1,6 million children will have been orphaned by Aids in this country - and around half of them will also be HIV positive.

The Emporium are asking their visitors, foreigners or locals, to help them.

They can do it by giving some money, or donating toys, disposable nappies, baby bottles, clothing - anything that is needed to raise children between 0 and 6 years old and to bring some joy to their lives.

The team at the Emporium also made the pledge to spend some time at the Bowy House on a regular basis to help feed the children, play with them, read them stories, or take them for a walk.

Take donations to the KWV Wine Emporium in Kohler Street, Paarl or phone Maya or Christel on 807-3007/8.


Niks om te lees?

[ Top ]


MENSE kla gereeld dat daar nie genoeg leesstof in die biblioteke is nie, maar biblioteekpersoneel sit met hul hande in hul hare oor die toestand waarin lesers boeke terugbesorg.

Saterdag het Mercia Sass van Drakenstein Biblioteek 'n werkswinkel aangebied waarin sy lesers gewys het hoe beskadigde boeke weer herstel moet word.

Tot 1000 boeke lê soms in die stoorkamer en wag vir herstelwerk. Indien 'n boek te erg beskadig is, moet dit afgeskryf word deur die provinsiale administrasie en betaal die Munisipaliteit daarvoor.

Onder die beskadigde boeke is boeke met los blaaie, terwyl ander nat geword het, bekrap is of selfs gebruik is om goggas mee dood te druk.

"Wat gaan u sê as ons ons deure tydelik moet toemaak om eers boeke reg te maak?" wou sy by die lesers weet.

Sy het 'n paar "moenies" aan lesers gegee, soos: moenie boeke omvou vir gemaklike lees nie, moenie met vuil hande aan boeke vat nie, moenie die plastiek-omslag gebruik vir 'n boekmerk nie, moenie eet, drink of rook terwyl jy lees nie, moenie oortjies maak vir boekmerke nie, moenie goggas dooddruk daarmee nie.

Boeke moet ook nie in direkte sonlig gelaat word nie.

Mercia het lesers gevra om ook nie self te probeer om boeke te herstel nie, want dit kan verdere skade aanrig.

Enige skade aan 'n boek moet onmiddellik onder die biblioteekpersoneel se aandag gebring word.


Vermy brandwonde

[ Top ]


DIE oorgrote meerderheid van die honderde kinders wat jaarliks vir brandwonde in die trauma-eenheid van Kaapstad se Rooikruis-Kindergedenkhospitaal behandel word, doen hul beserings in die "veiligheid" van hul eie huise op.

Volgens prof Heinz Rode, voorsitter van die Kinderongelukvoorkomingstigting van Suider-Afrika (KOVSA) en hoof van Pediatrie by die Kinderhospitaal, beklemtoon dié feit die belangrikheid van voorkoming deur die identifisering van potensiële risiko's en gevaarlike optrede.

Hy het opgetree by die bekendstelling van 'n nuwe brosjure wat vir dié doel deur die KOVSA ontwikkel is met die ondersteuning van Sanlam.

Die pamflet span die karakters van die welbekende opvoedkundige multi-media-program Takalani Sesame in om die boodskap tuis te bring dat voorkoming beter as genesing is.

Die pamflet sit die belangrikste oorsake van brandwonde uiteen, met spesifieke aandag aan vuur, vloeistowwe en elektrisiteit en noodhulpwenke vir sulke ongelukke.

Volgens statistiek is vloeistowwe die algemeenste oorsaak van brandwonde by kinders.

Brandwonde as gevolg van vlamme is tweede op die lys en is veral 'n probleem in informele nedersettings.

Die pamflette kan van die KOVSA aangevra word. KOVSA kan gekontak word by 685-5208, faks 685-5331 of Posbus 791, Rondebosch 7701.


Pret by biblioteek

[ Top ]


MA kan gerus wees dié vakansie - die Franschhoek biblioteek bied 'n prettige vakansieprogram aan.

Vandag is daar 'n Afrikaanse storie-uur en Dinsdag maak hulle 'n Kersster. Programme begin om 11:00 tot 12:00.

Donderdag, 19 Desember is daar 'n Engelse storie-uur aan die beurt.

Op Dinsdag 7 Januarie gaan die kleintjies hope pret het met 'n slakresies, waarvoor hulle hul eie slakke moet bring.

Donderdag 9 Januarie is dit weer tyd vir die Afrikaanse storie-uur, met koekversiering op 14 Januarie.

Die program word afgesluit met 'n inkleurkompetisie op 16 Januarie.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za