safetop
uitleg2mouthpiece
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 11 December 2003

uitlefstreep

This site will be updated on 18 December  2003 at 17:00

Youth - Jeug


b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
wskool

SKOOL SLUIT. Hierdie 13 leerlinge was die laastes van die Laerskool Klein Drakenstein, wat verlede week gesluit het. Dié plaasskooltjie, wat 155 jaar gelede sy deur geopen het, was die oudste bestaande skool in die vallei, maar moes sluit weens kwynende getalle. Die Lubeck Primêre Skool in Groot Drakenstein het ook vandeesweek sy deure na 48 jaar gesluit. Dié skool is op private grond geleë, en die eienaar het versoek dat die skool gesluit moet word.


Fun for kids

[ Top ]


THE Earthworm Nursery at Delvera has an exciting programme for the festive season.

Tomorrow between 09:00 and 12:00 kids nine years and older can paint and decorate a calico shopping bag and personalise it. The cost is R25 per child, all inclusive. Booking essential.

On Saturday and Sunday it is the Simonsberg food and wine festival (entrance fee R10).

On Monday and Wednesday from 09:00 to 12:00 there is a horse morning for kids ten years and older, grooming and caring for horses and a ride on the farm. Cost is R70 per child. Wear old clothes, beginners welcome. Booking essential.

On Tuesday the whole family can spend the public holiday on the farm, from 10:00 to 17:00. Children free entrance for walk, adults R5.

All kids can have fun on Thursday 18 December from 09:00 to 12:00, painting and decorating their own Christmas stocking. Cost is R25 per child, all materials included. Booking essential.

Parents can go cheese or wine tasting on Delvera or have coffee at the garden restaurant.


Kokke hou Kersparty

[ Top ]


DIE Valley Chefs Gemeenskapsprojek het verlede week 'n reusagtige Kerspartytjie vir byna 4000 minderbevoorregte kinders op die Parys-sportvelde in die Paarl gehou.

Hulle het ook kankerpasiënte, pasiënte van Luthando siekesorg en bejaardes genooi.

Die Valley Chefs is kokke wat by restaurante en gastehuise in die Paarl werk. In hul vrye tyd kook en voorsien hulle etes aan skole en ouetehuise.

Mervin White en André Lingson, wat aan die hoof van die organisasie staan, het die publiek en sakelui bedank vir hulp en skenkings om die dag 'n sukses te maak.

Kersvader het ook 'n draai daar gemaak en elkeen van die kleingoed het 'n geskenkie gekry.

Charlene Truter van Pasella en Grant Johnson van Radio KC het gesorg vir die vermaak.

Die SAPD, Weermag, Netcare 911 en Drakenstein Brandweer was ook betrokke.

Mense wat meer wil weet van die projek, kan Lingson skakel by 072-448-3847.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za