|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Vakature: Administratiewe Beampte - Produksie Paarl Post, een van die toonaangewende gemeenskapskoerante en drukkers van die Bolandgroepkoerante, het 'n vakature vir 'n jong, dinamiese en energieke, Administratiewe Beampte in die Produksie Afdeling, met die toepaslike ondervinding. Die persoon in hierdie pos is verantwoordelik vir alle administratiewe take in die produksie-afdeling. Die ideale kandidaat moet ten volle rekenaarvaardig in Microsoft Office wees en goed kan tik. Die kandidaat moet die vermoë hê om onafhanklik en in 'n span te kan werk. Moet goed kan kommunikeer in Afrikaans en Engels en goeie kliënte-skakeling kan handhaaf. 'n Geldige Kode 8-bestuurslisensie sal tot voordeel strek. In ruil vir die suksesvolle kandidaat se dienste bied die maatskappy 'n mededingende pakket wat lidmaatskap van 'n pensioenfonds en mediese fonds insluit. Belangstellendes kan aansoeke rig aan: (Verkorte CV's asb.) Ryan Damonse (Bestuurder: Admin Ondersteuning), Faks (021) 872-6889 of e-pos ryand@ppost.co.za Sluitingsdatum: 17 Desember 2003 Indien geen terugvoer teen 19 Desember 2003 ontvang is nie, moet aanvaar word dat u aansoek onsuksesvol was. Ingevolge Paarl Post (Edms) Bpk se diensbillikheid sal aan geskikte kandidate uit die aangewese groepe voorkeur gegee word. |
|||||||
|
VURKHYSERDRYWERS Werkgeleenthede in bogenoemde poste vir persone met geldige, vurkhyserlisensies. Kennis van rondskuif van vrugtepalette sal 'n sterk aanbeveling wees. Vereistes: Matriek en stiptelikheid. Aansoeke sluit 19 Des. '03 Skakel (023) 240-0999 of 083 989 4773 |
|||||||
|
GEKWALIFISEERDE TREKKERWERKTUIGKUNDIGE word benodig met verkieslik Ford en Massey Ferguson ondervinding maar nie 'n vereiste. Salaris onderhandelbaar Faks aansoek na (021) 862-2537. |
|||||||
|
BOOKKEEPER We require the services of an experienced bookkeeper skilled in the use of PASTEL v6.0 and Excel, to handle monthly accounts for our hotel & restaurant in Paarl. Responsibilities include: debtors, creditors, trial balance, salaries and production of management accounts. Successful candidate will have good organisational skills and the ability to work independently. Driver's licence essential. An interesting and varied job, pleasant working conditions and good package offered. To start immediately! Fax CV to (021) 872-0460 or email: Orrill-Legg@pontac.com |
|||||||
|
ASSISTANT MANAGER A well-established restaurant in Stellenbosch is in need of a person with excellent people skills and at least 2 yrs' applicable experience in the catering industry. Duties: Liaise with clients Front of house Supervise daily activities in the kitchen Work 3 weekends per month Fax your CV before 15/12/03 to (021) 887-2717. |
|||||||
|
GESOEK Ons benodig die dienste van 'n bestuurder met 'n geldige kode 10-lisensie om ons te help om druiwe weg te ry gedurende die 2004 parsseisoen. Belangstellendes kan vir André kontak by 083 231 7320. |
|||||||
|
KEARLEY'S TRANSPORT benodig die dienste van 'n Vakleerling met Outo-Elektriese ondervinding. Mededingende pakket word aangebied. Kontak M. Burmeister by (021) 864-1820 of by 082 5624 521 vir onderhoud. Aansoekvorms is beskikbaar by"watchman" se kantoor. |
|||||||
|
|||||||