safetop
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 13 January 2005

uitlefstreep

This site will be updated on 20 January 2005.

Aida
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost

 

Hel in die paradys

NADAT Pierre le Roux sy Here genoeg dankie gesê het, moet hy plan maak om die mense van Thailand te bedank dat hulle sy lewe en dié van sy bruid gered het.

Blaze on mountain

ARSON is suspected after a large section of Paarl Mountain nature reserve was swept by a veld fire over four days last week.

Rooi ligte flikker oor voertuigbedrog

'n BEAMPTE by die padwaardigheidseksie van die verkeerstoetsstasie in Daljosafat, is na be- wering betrokke by die werksaamhede van 'n voertuigdiefstalsindikaat.

ONTBERINGS. Moeg en seer, maar terug op Suid-Afrikaanse bodem ná haar ontberings in die avloedwaters by Thailand, word Leilani le Roux uit 'n noodhulphelikopter gehelp vir opname in 'n Johannesburgse kliniek.

Af-hand keer nie vir Charl

DIE stil sy van die snelbouler Charl Langeveldt het die afgelope week plek gemaak vir 'n verwoestende vuurvreter toe hy vyf paaltjies platgetrek het in sy toetsdebuut vir die Proteas teen Engeland.

Paarl hosts Jack Currie WP swimmming champpionships

TOP swimmers in the province will show off their abilities when the Jack Currie Western Province Championships start at the Paarl East swimming pool tomorrow.

Paarl-Oos boul Peoples bang

'n VENYNIGE boulaanval deur Paarl-Oos Krieketklub het Saterdag die Peoples-kolwers behoorlik laat briek aandraai.

GIFTIG. Die Engelse kolwers het omtrent die byt van 'n gewonde snelbouler gevoel, toe Charl Langeveldt met 'n gebreekte hand die besoekers se kolforde met syfers van 5/46 aan flarde geruk het tydens Suid-Afrika se derde vyfdagtoets teen Engeland.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@paarlpost.co.za  

[ Top ]