safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 13 February 2003

uitlefstreep

This site will be updated on: 20 February 2003 at 17:00

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Arts - Kunste


wric13WENNER. 'n Trotse Ricardo Hendricks van die Klopse-troep die Tulips, het die tweede agtereenvolgende jaar die senior solo-sangitem by die Klopsekompetisie op Wellington gewen. Hy is, soos die vorige keer, op die kitaar begelei deur Arthur Klaase. Ricardo, wat in die Paarl woon, wil aanhou deelneem, want, sê hy, wen jy vyf keer ná mekaar, is daar 'n spesiale prys. Foto: Malané Bosman


John Henry en die biskop

[ Top ]


'n LEERDER van Laerskool Gimnasium, John Henry Collins, het in Desember deelgeneem aan 'n interkerklike gedenkdiens vir die Tygerberg Kinderhospitaal.

John Henry, 'n graad 6-leerder, het "Song of the Cross", gesing saam met sy tannie, Wena Moelich. 

Wena het die lied gekomponeer spesifiek vir die geleentheid, en toe besluit om 'n kind te betrek by die singery - en kon toe sommer so binne familie-verband op John Henry se nommer druk. 

John Henry is goed bekend in die Paarl vanweë sy sang-prestasies.

Die gedenkdiens is gelei deur die aartsbiskop Desmond Tutu, beskermheer van die Kinderhospitaal. Kinders, sommige in rystoele, het papierblomme aan die aartsbiskop oorhandig, asook 'n unieke Christusbeeld gemaak en geskenk deur die kunstenaar, Carroll Boyes. 

Die Tygerberg Kinderhospitaal is in 2000 bekendgestel en is in die 10 verdieping G-vleuel van die Tygerberg Akademiese Hospitaal. Jaarliks word 16 000 babas en kinders toegelaat en meer as 100 000 kinders word jaarliks as buitepasiënte hanteer. 

Navorsing word onder meer gedoen op tuberkulose, MIV/Vigs, kanker en die hantering van pasgebore babas en die swanger moeder.

Die hospitaal bied ook 'n skole-uitreikprogram aan, met 'n paar sangitems, elektroniese aanbieding, asook die Tyger Tier (in kostuum).

Skole kan vir Wena Moelich kontak by 938-9225 (soggens) of 083-233-8311. Hoërskole is ook welkom - die program word aangepas by hulle behoeftes (bv die kwessie van MIV).


Duo by La Motte

[ Top ]


LA MOTTE bied op Saterdag 22 Februarie om 19:00 die Duo Medici, met Duccio Lombardi (harp) en Karin Leitner (fluit).

Hulle voer werke uit van onder andere Chopin, Bartók en Bizet.

Duccio Lombardi was reeds lid van die Israelse Filharmoniese Orkes en die Jerusalem Internasionale Simfonie-Orkes en wy hom tans toe aan solo-optredes en kamermusiek.

Karin Leitner het aan die Akademie vir Musiek en Kuns in Wenen gegradueer en het as solis opgetree met, onder meer, die Weense Kamerorkes, Weense Mozartorkes en die Orchestre Filharmonique de Besancon van Frankryk.

Die konsert is in La Motte se historiese kelder. By hulle aankoms word gaste met 'n glasie wyn verwelkom en na afloop van die konsert kan hulle die kunstenaars ontmoet in die geselskap van La Motte-wyne en ligte versnaperings.

Toegang is R85 per persoon. Bespreek by die proelokaal, of skakel 876-3114/9 (Comari).


Musical passion at Spier

[ Top ]


THE Spier Festival's Opera Season opens with 'La Traviata' as the headliner, with Angela Gillbert and Jannie Moolman taking the lead roles in this lavish production of love and betrayal.

Set in the decadent, underground world of 1850's Paris, Guiseppe Verdi tells the bittersweet tale of a woman seeking true love and redemption.

Class distinction, jealousy and a terrible secret sets the stage for one of the most tragic deaths in opera.

The opera can be seen on Saturday, Wednesday, Friday 21, Saturday 22 and Friday 28 February. Ticket prices: R50, R80, R120.

* Hansel & Gretel: Wednesday 26 February, Saturday 1, Saturday 8 and Sunday 9 March.

* On Sunday 23 Feb and 2 March you can see Valley Song - The Opera - A Lecture Demonstration in The Auditorium at the Conference Centre.

Bookings at the Spier Ticket Office & Central Reservations: tel 809-1177/78/79/49; email: Cindy Wilson at cindyw@spier.co.za; provisional bookings: 809-1136/58 or Computicket.


Idol in Paarl

[ Top ]


HEART-THROB Heinz Winckler, South Africa's first Idol, will be performing on Saturday, 22 February at 19:30 at the Police College Auditorium in Paarl.

The event is organised by Paarl Girls' High and several pupils will also take part in the show.  They are Eileen Hamman, Muldene Holloway and Anneline Visagie from Girls' High, Anna-Mart Minnaar from La Rochelle, Cha-Marie Pienaar from Gymnasium as well as Rowan Ayford and Neil Scheepers from Boys' High.

Tickets at R40 at the school (872-1730).


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za