safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 13 February 2003

uitlefstreep

This site will be updated on: 20 February 2003 at 17:00

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Youth - Jeug


wholl1BEKENDES. As deel van die Wêreldbeker, het die Hollandse krieketspan verlede week 'n afrigtingskliniek vir krieketspelers van 14 Bolandse skole in die Paarl aangebied. Clinton Afrika (9) was een van die o.10 spelertjies wat geskarrel het om handtekeninge van die oorsese span in die hande te kry. Hier teken Ruud Nijman sy hemp. Foto: Leon Steenkamp


Reünie

[ Top ]


ALLE matrieks van 1993 wat by New Orleans Sekondêre Skool was, word genooi om 'n vergadering vanaand om 19:00 by te woon, met die oog op 'n reünie wat beplan word.

Die vergadering vind plaas by die New Orleans Sekondêre skoolsaal.

Vir meer besonderhede kontak Natalie Kulsen by 073-166-3771 of Portia Davids by 082-824-5184.


[ List of Schools / Skolelys ]


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za