ppostgothic
safetop Aida
uitlefstreep

Thursday 13 May 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 20 May  2004 at 17:30

Verlore seun terug

"EK kan dit nog nie glo nie. Dit was die beste Moedersdag nog. Ek wou nie hê dit moet ophou nie," straal die 70-jarige Sophia Petersen oor haar Moedersdag-verrassing.

wfront_wk20
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Tiener mik na Milaan

SAL sy saam met haar mooi maats meeding om die titel Mej Girls' High? Of gaan Jenna Pietersen na die sterre reik en dalk as Suid-Afrika se Supermodel gekroon word? Dit was die moeilike besluit wat dié lenige 17-jarige bruin-oog van Courtrai hierdie week moes neem.

Bejaardes geskok oor inbraak

INBREKERS het vroeg Maandagoggend die tapisserieë wat hulle ure tevore by 'n tehuis vir bejaardes in die Paarl gesteel het, reeds in die Paarlse Arboretum probeer verkwansel.

MY MA! 'n Bewoë Kenneth gee sy ma 'n drukkie.


Skild wink

DIE Boland Kavaliers sal alle statistiek uit hul kop moet vee wanneer hulle môre op Boland Stadion teen die SWD Arende uitdraf vir die eindstryd om die Vodacom-Skild.

Sundowns beats Hellenic

IT was sweet revenge for Sundowns Soccer Club when they beat Hellenic in Mbekweni on Saturday.

Paarl terug op wenpad

DIE eerste span van die Novel Paarl Rugbyklub het Saterdag weer hul sokkies opgetrek deur Belhar, wat tans tweede op die Eerste Liga punteleer lê, 25-18 te klop.


wback_wk20

CHALLENGING. Sundowns striker Eric Maxamba challenges a Hellenic player in their match which was played in Mbekweni on Saturday. Sundowns won 2-1.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za  

[ Top ]

[ Top ]