safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 13 June 2002

uitlefstreep
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

This site will be updated on: 20 June 2002 at 17:00

Erfgenaam 'soek'

DIT gons steeds op Wellington ná 'n advertensie oor 'n jong man wat glo vermis geraak het enkele dae nadat hy 'n erflating van die vrou wat hy tot haar dood help oppas het, vir R100 000 en 'n motor afgeteken het.


Hulle jag met mening

DIE tien lede van die Paarlse Misdaad- voorkomingseenheid spog met 'n suksesrekord soos min.


Klein Parys aan wynfirma verkoop

DIE historiese plaas Klein Parys, geleë teenaan die Paarl, is deur West Coast Vineyards Properties (Edms) Beperk op 'n openbare veiling gekoop om strategiese redes vir die West Coast Vineyards groep (WCV).


Gelykop netbalstryd
wrose222
VINNIGE VERDEDIGING. Rose Wolmarans, 'n nuweling tot die Boland netbalspan, het die oog gevang met haar puik verdediging.

DIE jaarlikse MTN Suidelike Netbaltoernooi het Vrydag en Saterdag by die DF Malan Gedenksentrum op Stellenbosch plaasge- vind, en spannende skitter-netbal is gesien.

wpiet22
VADER TYD. Dis amper 'n eeu gelede dat die gryse Piet Appollis van Wellington ook soos klein Chrizaan (4) op sy oupa se rug kon leun. Baie water het al in die Kromrivier teen sy huis verbygeloop, maar 'n vader bly 'n vader en 'n kleinkind bly lief vir sy oupa. Foto: Malané Bosman
'Politieke' huwelik

"EK het besluit om van hom 'n eerbare man te maak". So spot die politikus dr Audrey van Zyl (60) van die Paarl nadat sy verlede week in België getroud is met dr Jef Valkeniers (69), senior Belgiese parlementslid en oudburgemeester van die dorp Dilbeek. Albei is medici.


Uitsonderlike jongwyne gesoek

DIE tyd raak min vir wynmakers om die keur van die 2002 oes vir vanjaar se SA Jongwynskou in te skryf. Inskrywings sluit op Donderdag 4 Julie.


Standards klop Raithby

ONDANKS 'n sopnat, modderige veld het Young Standards Saterdag genoeg hand by die bal gekry om Raithby in 'n wegwedstryd met 25-12 te klop.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za