safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
uitleg2mouthpiece
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 13 Novemberr 2003

uitlefstreep

This site will be updated on 20 November  2003 at 17:00

Skietery skok gemeenskap

IN wat as 'n moord van passie beskryf word, het drie skote Saterdag in die Paarl die lewe van 'n bekende bewaarder en sportman van Wellington beëindig.


Council tackles housing backlog

DRAKENSTEIN has a housing backlog of
20 309, but at last there seems to be progress.


Skole in die knyp

SKOLE in Paarl-Oos sukkel om kop bo water te hou as gevolg van ouers wat nie skoolfonds betaal nie.

wfront_wk46

Geskok staar Paarliete na die bedekte liggaam van Henry Andrews, bekende Wellingtonse bewaarder, sportman en openbare figuur, wat Saterdagmiddag by sy vriendin (regs) se woning in New Orleans vermoor is. Polisie-insp Debbie Lawrence sit nou elke dag vars blomme op die sypaad-
jie waar die man aan wie sy trou belowe het, doodge
bloei het.


wback_wk46

Fairview maak weer so - dié keer met kaas

FAIRVIEW is weer die medaljes aan't ingeryg op die internasionale toneel nadat hulle twee goues losgeslaan het in Londen. Hierdie keer is dit egter nie Charles Back se wyne wat so presteer het nie, maar wel sy kase.

Borchards skitter met
dubbele 100

DIT was die naweek maklik om 'n vergelyking te tref tussen die storie van die skilpad en die haas wat resies gehardloop het, en die kolftempo van Young Peoples se eerste en tweede spanne.


Boland wys karakter

DIE Boland Krieketspan is steeds op soek na hul eerste wen van die seisoen, maar het die naweek 'n terugvegpoging soos min gelewer om 'n nederlaag teen Oostelikes af te weer.

STRONG SWIMMER. Schalk Jooste (insert) of Bellville Aquarama repeated his victory of last year when he won the Winelands Masters Swimming Club Charity Mile that was held at Ashanti Wine Estate on Saturday. The 14-year-old completed the race in 19:12 in what he descri
bed as "perfect conditions" for swimming. Some 65 swimmers took part in the Mile. Gerhard Visser also from Bellville and a lifeguard at the event was part of the Ballerinas team who won the 5x200m relay
event for high schools.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za  

[ Top ]