|
|
 |
Slag tref skool
VERKOOLDE boeke, brokke van dakplate en die swartgebrande ysterrame van stoele en tafels - dit is al wat oorgebly het nadat vyf klaskamers by Daljosafat Primêr Sondagoggend afgebrand het. Farmers face ruin from grape theft
CHANGING HANDS. Thieves carried off half of Mike Orpen's prize export grapes in Simondium.
HE has already sold his farm between Stellenbosch and Somerset West, and if the theft continues, Mike Orpen might just be forced to sell his Simondium fruit farm as well. Residents back on their feet
THE residents of the White City informal settlement in Mbekweni are picking up the pieces after a devastating fire swept through nearly 100 shacks last week. Paarliet het kop tussen sterre
"TOE ek klein was wou ek net vlieg. Ek wou na matriek by die Lugmag aansluit." |
|
 |
MET LIEFDE... AAN MA. Met 'n roos vir sy ma, Rehanna, het Ferdinand Rabie vandag 'n boodskap vir al die mans, die meisies, die vroue, die oupas en oumas: "Maak elke dag van jou lewe Valentynsdag". As die Boesman nog in die Engelse Loerbroer-huis was, sou sy boodskap seker lui: "Has the light gone out? Switch dit aan, man." Foto: Malané Bosman No praise for Municipality
THE Drakenstein Municipality would rather block development than encourage it. In fact, if the Planning Department could administer the death sentence, Paarl would have a shrinking population. Eindstryd wink
EKONOMIESE boulwerk en 'n goeie vertoning deur 'n ou staatmaker, het Paarl-Oos Polisie I die naweek 'n oorwinning oor Maties II besorg en van 'n plek verseker in die eindstryd van die Boland Premierliga se eendagreeks. |
|