safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 14 March 2002

uitlefstreep

This site will be updated on: 21 March 2002

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Vacancies

Technical Sales Representative

We require the services of a competent Technical Sales Representative in our Conveyor Belting Department.

The ideal candidate should have:

• Technical Sales experience and knowledge

• Very good communication skills

• Give technical support to clients &

• Liaise with principal

• Free & willing to travel

• Stock keeping abilities

• Market information

We offer a negotiable salary with pension, medical aid and a 13th cheque.

Only written applications with CV

please for attention:

The Personnel Officer, HG Molenaar & Co (Pty) Ltd, P.O. Box 5

Paarl. 7622 or fax: (021) 868-2206/9


sales consultant

We require 3 individuals with the following attributes:

• fully bilingual (Eng/Afr)

• self-motivated

• disciplined

• reliable own transport

• matriculated

• home telephone or cell phone

For appointment phone Joe at 946-3388


ASSISTANT BUYER

International trading company in Helderberg Basin seeks assistant buyer to complete its dynamic team. Ability to work under pressure and to tight deadlines, good communication & organisation a must. Sourcing of goods both nationally and internationally. Experience in buying and preparing tenders advantageous. Package negotiable for the right candidate.

FAX CV by 18/03/2002 to: (021) 852-4197


BESTUURDER - PAARL

Paarl Megasave verlang die dienste van 'n self-gemotiveerde winkelbestuurder.

Vereistes:

-Ondervinding van groot- of kleinhandel sal in u guns tel.

-Vorige ondervinding as winkelbestuurder of deel van bestuurspan.

-Moet oor bestuurs- en onderhandelingsvaardighede beskik.

-Goeie aanvoeling hê vir kliënte se behoeftes.

-Moet rekenaarvaardig wees.

Faks asseblief u CV na (021) 863-2640


Tegniese Verkoopsverteen-woordiger

Ons benodig die dienste van 'n vaardige Tegniese Verkoopsverteenwoordiger in ons Vervoerband-afdeling.

Die ideale kandidaat sal beskik oor die volgende:

• Ondervinding en kennis van Tegniese Verkope

• Baie goeie kommunikasievermoë

• Tegniese bystand aan kliënte kan verskaf

• Beskikbaar en bereidwillig om te reis

• Voorraad-opname

• Markverwante inligting

Ons bied 'n mededingende salaris met pensioen, mediese fonds en 'n 13de tjek aan.

Slegs geskrewe aansoeke met CV aan:

Die Personeelbestuurder

HG Molenaar & Kie (Edms) Bpk

Posbus 5

Paarl

7622

of faks: (021) 868-2206/9


LAER MEISIESKOOL LA ROCHELLE

GIRLS' PRIMARY SCHOOL

PRIVAAT ONDERWYSPOS/PRIVATE TEACHING POST

PREPRIMêRE POS/PRE-PRIMARY POST

Kwalifikasies:Onderwyskwalifikasies, ten volle tweetalig

Qualifications:Teaching Qualifications,

fully bilingual

Sluitingsdatum: 20 Maart 2002

Closing date: 20 March 2002

Aansoeke aan:Die Skoolhoof

Laer Meisieskool La Rochelle

Posbus 66

Hoofstraatposkantoor

Paarl, 7622

Applications to:The Principal

La Rochelle Girls' Primary School

Main Street Post Office

Paarl, 7622


NOORD-EIND PRIMêRE SKOOL

Betrekking: Nasorg Preprimêr

Beskikbaar vanaf Woensdag, 10 April 2002

Kan u 'n ontspanne, huislike atmosfeer skep vir pragtige, klein kindertjies?

SLUITINGSDATUM: Woensdag, 20 Maart 2002

Navrae: Tel: (021) 872-4237

Faks: (021) 872-9372


CREST SEKURITEITSDIENSTE

Benodig Geregistreerde

Graad C-, D-, en E-Sekuriteitsbeamptes

asook Inspekteurs

in Paarl en Wellington omgewing.

Kontakpersoon: Janke Geldenhuys

Tel/Faks: (021) 863-0422


OPTOMETRIC INDUSTRY VACANCY

Rapidly expanding up-market Optometric practice requires an experienced Optical Frontliner: dynamic, self-motivated, well presented and eloquent for an existing practice in Paarl. This person must be outgoing, eager to learn, with great interpersonal and telephone skills.

Computer literacy is a "must".

A minimum of one year's optical or two years' retail experience is essential.

Suitable candidates please fax summarised CV to Jackie at (021) 851-3142.


Promotional Clothing Company in Paarl has a vacancy for a

graphic designer

who is competent in CorelDraw 9 and has the knowledge of making positives and colour separations of textile silk screen printing.

If you are suitable for this job please fax your CV to (021) 872-0313 before 22/03/2002.


The Grande Roche Hotel has a vacancy for a

Night Porter

Requirements: Matric, fluent in English and Afrikaans. Valid driver's licence.

Duties include: Guest relations, Concierge/Information.

Preference may be given to suitable previously disadvantaged persons.

Any persons interested should please forward their CV, certificates and contactable references and recent photograph of yourself to:

The Personnel Manager

P.O. Box 6038, Paarl, 7646

Only successful applicants will be invited for an interview.


Prominent Paints Paarl

VERFVERKOOPSMAN

Ons benodig die dienste van 'n ervare verkoopsman om aan te sluit by ons in die Paarl.Vorige verfverkoops-ondervinding 'n vereiste. Moet beskik oor eie vervoer. Handig u CV in by Hoofstraat 308, Paarl vir aandag A. Burger.


Vakante betrekking in Air Brake Afdeling:

• Jong, dinamiese & entoesiastiese skoolverlater

• Indiensopleiding

• Tegniese agtergrond/aanleg

• Salaris onderhandelbaar

FAKS VERKORTE CV AAN:(021) 862-7323

Tel: (021) 862-3392 / Sel: 082-380-2844


ADMINISTRATIEWE ASSISTENT

Noorder-Paarl

Dame onmiddellik verlang vir hantering van telefoon en algemene kantooradministrasie. Rekenaarvaardigheid 'n vereiste en 'n aanleg vir syfers sal as aanbeveling dien.

Skakel 869-8080 tussen 08:00 en 16:30.


GRAADOPLEIDING VIR GEDIPLOMEERDE ONDERWYSERS

Deeltydse studie (naweekmodel) by die Wellington- en Mowbray- Satellietkampus

Onderwysers in besit van 'n diploma in Onderwys kan opgradeer na 'n graad by ons Wellington-kampus en onderwysers wat oor 'n HOD beskik kan opgradeer na 'n graad by beide die Wellington- en die Mowbray-kampus.

Grade: BEd (Grondslagfase)

BEd (intermediêre en Senior Fase)

Registrasie en oriëntering

12 April 2002

Lenings beskikbaar deur Edu-Loan.

Fakulteit vir Onderwys

Vir meer inligting skakel: Salomie Obermeyer of Piet Steenkamp Tel: (021) 873-1131

Faks: (021) 873-2736 (Wellington-kampus)

Robert Meyer: Tel: (021) 680-1511

Faks: (021) 658-6232 (Mowbray-kampus)

Kaapse Technikon - die strewe na uitnemendheid


KORTTERMYNMAKELAARS

Handel & Nywerheid - Paarl

Die suksesvolle kandidate sal korttermynversekeringsoplossings aan die besigheids- en landbousektor bied. Die verantwoordelikhede sal die volgende insluit: • Werwing van nuwe kliënte • Risiko-evaluering • Handhawing en opbou van verhoudinge met bankpersoneel • Bereiking van verkoopsteikens • Ontwikkeling van bronne • Byhou van inligting oor marktendense.

Vereistes: Matriek + Sertifikaat van Bevoegdheid (COP) • Ondervinding in die handel- en nywerheidsmark • Kennis van MultiMark III• Rekenaarvaardigheid (MS Office) • Goeie kommunikasievaardighede in Engels sowel as Afrikaans • Goed ontwikkelde verkoops- en onderhandelingsvaardighede • 'n Geldige rybewys.

www.absacareers.co.za

Doen aansoek op ons webtuiste deur verwysingsnommer 1000014 te meld of faks u CV aan Blackie Swart by (021) 975-6315.

Sluitingsdatum: 25 Maart 2002

ABSA - Vandag Môre Altyd Saam


DRAKENSTEIN Municipality Munisipaliteit uMasipala

Aansoeke word hiermee ingewag vir die volgende tydelike aanstellings by Drakenstein Munisipaliteit, 'n werkgewer wat regstellende aksie bevorder:

ELEKTRISITEITSDEPARTEMENT, WELLINGTON

Senior Elektrisiën

Kwalifikasievereistes: • sertifikaat ter bewys van slaging van die betrokke vaktoets • geldige Kode 10-rybewys. 'n Hyskraansertifikaat, noodhulpopleiding en 'n bedradingslisensie sal as aanbeveling dien.

Ondervinding: Vyf jaar  toepaslike ondervinding.

Salarisskaal: R72 204 per jaar

DEPARTEMENT GEMEENSKAPSDIENSTE, PAARL

Senior Verpleegassistent

Kliniek

Kwalifikasievereistes: Standerd 8 en bewys van registrasie by die Raad op Verpleging as Ingeskrewe Verpleeghulp.

LW: Bewys van registrasie is 'n vereiste vir keuring.

Salarisskaal: R36 768 per jaar

Die vereistes van die Wet op Gelyke Indiensneming sal vir hierdie poste oorweeg word, maar sal nie die enigste kriteria wees wat toegepas word nie.

NB: Gunswering by Raadslede of enige lid van die Aanstellingskomitee sal aansoekers onmiddellik diskwalifiseer.

Aansoekvorms en nadere besonderhede is verkrygbaar van die Hoof Personeelbeampte, Posbus 12, Paarl 7622, telefoonnommer (021) 807-4500.

Sluitingsdatum: 22 Maart 2002 om 12:00

JJH Carstens, Munisipale Bestuurder

Verbind tot Gelyke Geleenthede


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za