 |
 |
|
Pa skuldig aan kind se branddood
'n PAARLSE pa het petrol oor sy seuntjie uitgegooi en bygestaan terwyl hy in vlamme gehul in sy ma se arms doodbrand.
Raadslid vry oor "bom"
DIE hof is nie die plek vir politieke geskille nie, het Raadslid Titus Williams verlede week gesê nadat hy vrygespreek is op 'n aanklag van aanranding.
New Orleans se eerstes byt terug
DIE eerste rugbyspan was beslis die gevaarlike angel in New Orleans se aanslag op vanjaar se derby-titel teen Klein Nederburg Sekondêr.
VORENTOE. New Orleans se agsteman, Gavin Williams, beur vorentoe met twee Klein Nederburg verdedigers om sy skouers tydens Saterdag se derby-wedstryd. NO het 24-15 gewen. Foto: Leon Steenkamp |
|
 |
 |
|
BOXED IN. Devoted Boland Cavaliers rugby supporter Turnell Abrahams of Wellington was one of a handful of spectators to brave the inclement weather on Friday during the match against the Border Bulldogs. Black plastic bags and a cardboard box on his head helped to keep the rain out. Pic: Leon Steenkamp
Bejaardes vermoor: inbrekers in hof
TWEE mans wat glo einde 2001 'n skrikbewind onder bejaardes in Noorder-Paarl gevoer het, verskyn hierdie week in die Kaapse Hooggeregshof nadat twee afgetrede sakemanne gesterf het.
Hoe sê jy dankie vir 'n nier?
AS jy iets betekenisvol vir jou medemens wil doen, dan is dit om 'n orgaan soos 'n nier te skenk. |
|