 |
Vlammevrees
MET vlamme wat hemelhoog oor Paarlberg toring en dennebome wat soos fakkels brand, het Paarliete Dinsdagaand vir die ergste gevrees. Raadslid aangekla van korrupsie
DIE Speaker van die Drakenstein munisipale raad, Zandisile Killion Cekiso (50), het verlede week saam met voormalige raadslede van Tulbagh, Saron en Wellington in die Paarl streekhof verskyn op aanklagte van korrupsie waarby duisende rande betrokke is, verskyn. Skoonheid met voete plat op die aarde
'n DOODGEWONE meisiekind wat lief is vir mense en op haar gelukkigste is wanneer sy omring is deur haar vriende, met 'n sonnige geaardheid wat skoon aansteeklik is.
HET HOM. Justin Ontong, kaptein van die Boland Krieketspan, stel die voorbeeld tydens 'n oefening Dinsdag. |
|
 |
MENSE VLUG. Met vlamme wat hemelhoog oor Paarlberg toring en dennebome wat soos fakkels brand, het Paarliete Dinsdagaand vir die ergste gevrees. Paarl could be shoppers' paradise, says architect
THE central business area of Paarl is like a shopping mall without a roof - all it needs is to be upgraded and made consumer friendly by developing its existing squares. That is the opinion of Jannie Meyer, well-known retail architect who has been engaged by the Paarl Professional Association to design an upgrade for Paarls' CBD. Boland bekyk kolforde
HOEWEL die Boland krieketspan verlede naweek sy eerste Standard Bank wedstryd van die seisoen teen die Oostelike Provinsie in Port Elizabeth met 'n bonuspunt gewen het, is die Wynlanders se gebrek aan vertoning met die kolf steeds 'n groot bekommernis. |
|