safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
uitleg2mouthpiece
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 15 January 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 22 January  2004 at 17:00

Matrics shine

WRESTLING might be for those with brawn, but being an avid fan seems to do wonders for the brain - at least in the case of La Rochelle's 2003 headgirl, Pamela Hellig.

Sigaret kos vyf gesinne hul huise

'n SMEULENDE sigaret het verlede week 'n brand veroorsaak waarin vyf plaas- werker-gesinne hul  wonings en besittings verloor het.

Weduwee wreed aangeval

DAAR word steeds gevrees vir die welstand van 'n Paarlse weduwee wat op Oujaarsdag bewusteloos, met erge skedelfraktuur en bloedverlies, in haar woning ontdek is.


wback_wk03

NABY. Paul Marais (voor) van die Simpson Nissan-span voltooi die eerste skof, met Gary Crombie van Hippo Gear wat hard in sy nek blaas.

wfront_wk03

FUN TIME. Paarl's top matrics Pieter-Francois Theron and Pammi Hellig have reason to frolic.


Bok-kaptein help span

"HY'T sy alie af gehardloop. Hy het sy alles gegee." So beskryf Herbert Conradie die aandeel van die Springbokrugbykaptein, Corné Krige, in die Paarl-span span se derde posisie in die Totalsport sewemanaflos.

Thomas wen weer 25 Myl

DIE Rhadsport-jaer Garth Thomas het sy titel van 2001 herwin toe hy tydens die Boxing Day fietsbyeenkoms weer die 25 Myl wedren gewen het.

Boland atlete maak gesiekenis

VOLGENS die jongste Suid Afrikaanse Top 10 ranglys is daar vir die eerste keer in die geskiedenis meer as 100 prestasies deur Bolandatlete op die 2004 SA Atletiek Top 10 Ranglys gelys.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za