safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
uitleg2mouthpiece
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 15 January 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 22 January  2004 at 17:00

Youth - Jeug


Kom leer veilig swem

[ Top ]


DIE munisipale swembad in Klein Drakensteinweg word môre-oggend oopgestel vir 'n projek om die jeug van die Paarl waterveilig te maak.

Swemafrigters van Paarl Aquarius en WP Aquatic gaan van 10:00 tot 14:00 by die swembad wees om waterveiligheid- en basiese swemlesse te gee.

Die dag is deel van 'n waterveiligheidprojek wat hierdie week in die Wes-Kaap van stapel gestuur is as teenfoeter vir verdrinkings en om jong mense aan te moedig om by watersport betrokke te wees.

Gratis

wskop02FC

SKOP SUSSIE, SKOP. Faffa Muller van die Paarl Aquarius Swemklub help vir Tarryn Mattheyse (5) vertroud raak met water by die Allandale Gevangenis se swem- bad. Lede van die klub het Dins- dag eers 'n vertoongala ge- hou, waarna die jongspan self in die water touwys gemaak is.            

Almal wat belang stel kan Vrydagoggend

gratis deur die hekke van die swembad in Paarl-Oos kom en dan geleer word om met veiligheid in die water te speel en te swem.

Onthou om swemklere te bring.

Navrae kan gedoen word by Isaac Kock (862-5838)  of Nazlie Gaidien (862-5457) van Paarl Aquarius Swemklub


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za