ppostgothic
safetop Aida
uitlefstreep

Thursday 15 April 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 22 April  2004 at 17:30

wfront_wk16

Skerpioen kos dokter byna sy lewe

'n SKERPIOEN wat 'n Paarlse dokter onlangs tot in hoësorgverpleging gesteek het, is mos kos vir 'n April-grap.

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Xhosa ban was 'misunderstanding'

THE right - or not - to speak Xhosa at school drew much attention to the Huguenot High School in Wellington last week when objections about the new school rules were aired on SABC2.

Paarlse vrou kry tweede oor

'n PAARLSE vrou sal eersdaags die eerste volwassene in Suid-Afrika wees wat 'n bi-laterale kogliêre inplanting in die oor gaan kry om haar gehoor te verbeter.

SLOW DAY. Yesterday was a slow day for officials, while voters at most polling stations did not have to queue for long. By 11:00 the most voters had turned up at KWV in Paarl South and Chris Hani Park in Mbekweni. The lowest turnout was at Ronwe Primary in Klein Drakenstein.                                                                       


wback_wk16

Meisies moker met mening

DIE Boland vrouekrieketspan het verlede naweek geskiedenis gemaak toe hulle die eerste wenners van die nasionale vroueliga geword het.

Wen kaartjie vir koeskrieket-aksie

KRIEKETGEESDRIFTIGES in die Boland kan hul reghou vir groot mokerkrieket wanneer 'n Standard Bank Pro20-wedstryd môre vir die eerste keer op Boland Park in die Paarl gespeel word.

Sterk Boland atletiekspan op pad na SA kampioenskappe

DIE keurders van Boland Atletiek het 'n sterk span van 27 atlete gekies wat op 16 en 17 April in Durban aan die 2004 Olimpiese Atletiekproewe sal deelneem.

WENHOU. Dawie van der Walt van die Paarl het verlede week die Westlake klubkampioenskappe gewen. Sy rondetellings van 67, 76, 68 en 71 het hom 'n totaal van 282, ses onder baansyfer, gegee. Van der Walt slyp tans vir die WP Amateur Ope op 27 April in Milnerton en die Boland Ope wat op 1 en 2 Mei op die Devonvale Gholfbaan beslis word.         


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za  

[ Top ]