 |
Skokverslag sny diep
HIERDIE feite is absoluut skokkend, het raadslid André de Villiers (DA) gesê, oor 'n verslag van die Ouditeur-generaal oor munisipale geldsake wat verlede week voor die korporatiewe dienstekomitee van die Drakenstein stadsraad gedien het. Nege sterf in swart naweek
DIE afgelope naweek het geweld in die Paarlvallei hoogty gevier terwyl inwoners in die ongewone warm weer op straat en by drinkplekke gekuier het.
VOETWERK. Riaan Jephta van New Orleans se eerste sokkerspan probeer Marcel Julies van Klein Nederburg ontwyk in hul derby-wedstryd wat Dinsdag by Boy Louw velde gespeel is. Agter kyk Anthony Jampies van NO toe. New Orleans het 2-0 gewen. Die groot rugby-kragmeting vind vanmiddag op Faurestraat Stadion plaas. Sien Derby-bylaag vir besonderhede. Foto: Leon Steenkamp |
|
 |
Inferno
VLAMMESEE. Met vlamme wat rooi-geel borrel, is die wetenskapvleuel van die Hugenote Hoërskool op Wellington Saterdagnag binne 'n oogwink in puin gelê. Foto: Chris Young
FORENSIESE ondersoekers het gister deur die puin gesif wat Saterdagaand deur 'n verwoestende brand by die Hugenote Hoërskool op Wellington gelaat is. Court case over N1 mall site
THE owner of the land on which the Wijnland Plaza shopping centre was to have been erected next to the N1 near the Paarl Golf Club, is sueing Old Mutual for R18,2 million for breach of contract. Paarl wen net-net
IN 'n wedstryd wat gesukkel het om aan die gang te kom, het die eerstespan van Paarl Rugbyklub Saterdag vir Paarl Rangers nouliks met een punt op Faurestraat Stadion geklop.. |
|