safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 15 August 2002

uitlefstreep

This site will be updated on: 22 August 2002 at 17:00

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

People - Mense


Boy killed in crash

[ Top ]


wtaxiSCHOLARS on their way to Mbekweni Primary School watched in horror as one of their friends died when their taxi was involved in a collision with a truck on an Agter-Paarl road on Tuesday morning.

Unathi Kopolo (12) was killed. His friends, Yandiswa Qashani and Luzuko Ntswam, were seriously injured, as was the taxi driver. Four other primary school pupils were also treated at Paarl Hospital.

A truck travelling west on the road passing the Boland Agricultural School, had been overtaking a tractor and trailer when it swung out of control, and collided head-on with the taxi.

Unathi lived on the Hillcrest Poultry farm. School teachers were yesterday trying to locate his father, who is on leave in the Eastern Cape.


'Criminals watch out'

[ Top ]


IT is time to stand up and fight against crime, says Dumisani Mziki, secretary/treasurer of the Mbekweni Community Police Forum and organiser of the Mbekweni Neighbourhood Watch.

"We are sick and tired seeing our brothers and sisters killed by criminals, our houses and schools being broken into.

"I would like to invite all the people who feel the same to come and join the neighbourhood watch.

"To all the block committees, NGO's, churches and other interested groups: let us join hands and fight against criminal activities.

"We are aware that there are people who are trying to disrupt this process and we will deal with them.

Mziki says they already had their first success the weekend. A man was murdered in Chris Hani on Saturday night and on Monday members of the watch identified the suspect.

Interested people can contact Mziki at the police station, 868-3653.


Kolskoot tref R5 000

[ Top ]


'n PRETTIGE Kolskoot-kompetisie is onlangs deur die Paarl Hospice aangebied om geld in te samel.

Die Faurestraat rugbyveld is deur 'n landmeter in blokkies opgemeet en kaartjies is verkoop met nommers wat gekoppel is aan die blokkies gemeet op die veld.

'n Radio-beheerde modelvliegtuig is gebruik om 'n merker op die veld te laat val. Die nommer waarop die merker geval het, het R5000 losgeslaan.

Johan Kriel, 'n kabinetmaker van Darling, het 'n kaartjie van sy dogter Imke gekoop en was die gelukkige wenner van die prysgeld.


Hulle pomp petrol en inligting

[ Top ]


DIE Wellington Toerismeburo saam met Veronica Jooste, die skakelbeampte van Wes-Kaap Toerismeraad, het 'n opleiding- en inligtingsessie oor Wellington en basiese kliëntesorg vir plaaslike petroljoggies aangebied.

Tien petroljoggies het die opleiding- en inligtingsessie by die Toerismeburo bygewoon waartydens hulle toegerus is om die beste kliëntediens te lewer en volledige Wellington inligting aan toeriste te kan verskaf.

Die Toerismeburo bestuurder, Melinda van der Merwe, sê: "Die kursus was 'n absolute sukses en plesier."

Jooste het die opleiding- en inligtingsessie begin deur inligting oor kliëntediens te verstrek, waarna toerismepersoneel die kursusgangers geleer het om 'n dorps- en distrikskaart te lees. Hulle is ingelig oor besienswaardighede, belangrike toerismetekens, akkommodasie, besighede en wynroetelede. 

Daarna het elkeen 'n inligtingstuk ontvang met die antwoorde op elke moontlike besoekersnavraag.  Die inligtingstuk word by die vulstasiekiosks gehou.

Dit hoogtepunt van die dag was 'n dorpstoer waar die kursusgangers na bakens soos Boland Stadion, Redemption leerfabriek en 'n wynkelder geneem is. 

* Wellington petrol attendants have received training in tourism hospitality.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za