safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 15 August 2002

uitlefstreep

This site will be updated on: 22 August 2002 at 17:00

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Vacancies

Die volgende vakature bestaan by die Hugenote Kollege: UNISA Registrasiekantoor, Wellington

REGISTRASIEBEAMPTE

Dit word van die aansoekers verwag om op hulle CV's aan te toon in hoeverre hulle kwalifikasies en ondervinding betrekking het op die vereistes van die pos hieronder uiteengesit.

Vereistes

•St 10/Graad 12 sertifikaat ('n graad sal 'n aanbeveling wees)

•Ten minste 10 jaar administratiewe ondervinding in studente-administrasie (registrasie) by 'n tersiêre instelling

•Vaardigheid in Engels en Afrikaans (skriftelik en verbaal)

•Effektiewe kommunikasievaardighede en goeie interpersoonlike verhoudinge

•Goeie bemarkingsvaardighede

•Rekenaargeletterdheid (toepaslik vir administrasie)

•Die vermoë om effektief onder druk te werk

Aanbevelings:

•Ondervinding in studenteregistrasie by Unisa

•Goeie skakelingsvaardighede

•Bereidheid om oortyd te werk (inslui-tende Saterdae)

Pligte:

•Skakeling met personeel

•Hantering van navrae van en advies aan studente, persoonlik, in skrif, en telefonies t.o.v. registrasie en studie-aangeleenthede

•Registrasie van studente

•Studente-administrasie

•Skakeling met ander afdelings en departemente by Unisa

Salaris: Sal vasgestel word tussen R88 166,00 en R100 716,00 per jaar, hoofsaaklik op grond van kwalifikasies en ondervinding

Sluitingsdatum vir aansoeke: 23 Augustus 2002

Aanvangsdatum van diens: 1 Oktober 2002

Navrae:

Tel: (021) 873-1181

Hugenote Kollege:

Mnr. K. Herselman: Registrateur

Faks: (021) 873-2377

E-pos: hugenote@mweb.co.za

'n CV met gesertifiseerde kopieë van alle kwalifikasies moet die aansoek vergesel. Pos aan: Die Rektor, Hugenote Kollege, Posbus 16, WELLINGTON, 7654.

Hugenote Kollege behou die reg om nie 'n aanstelling te maak nie.

Hugenote Kollege is 'n werksgelykheids- en regstellende aksie werkgewer. Kragtens die Hugenote Kollege se werksgelykheidsbeleid, kry lede van toegewyste groepe wat aanstelbaar geag word voorkeur by aanstelling.


PAARL KAMPUS

ALGEMENE VOORMAN

(TYDELIKE AANSTELLING - WKOD-KONTRAK)

      VEREISTES:Vorige ondervinding as algemene voorman

      Kode 08 bestuurslisensie

      Beskikbaarheid om na-ure te werk

      VERGOEDING:R36 405 per jaar - geen by-voordele, behalwe verlof

      PLIGTE:Onderhoud van grond en ge-boue

      Algemene ondersteuningsdienste

      VOLTOOI AANSOEKVORM 283

      (by kantoor verkrygbaar) en rig aan:

      Kampusdirekteur, Privaatsak X3027, Paarl, 7620

      SLUITINGSDATUM: 22 Augustus 2002

      NAVRAE: Mev. M. Gerber,

      Tel (021) 872-3323, Faks (021) 872-5944


SWITCHBOARD OPERATOR/RECEPTIONIST

Kearly's Transport requires the services of a fully bilingual person (English/Afrikaans). Prior switchboard experience would be an advantage. This is an affirmative action position. Salary R2 800 + benefits.

To start immediately.

Contact Marius Burmeister at (021) 864-1820 (o/h).

Application forms are available at our Reception Desk, Louw Street, Wellington.


Front Shop Manager

Pasadena Spur requires the services of an experienced, energetic mature person for the above mentioned position. Salary + commission.

Post CV to the Manager, P.O. Box 3464, Paarl, 7620 or hand deliver at Pasadena Spur, Arcade House 43, Lady Grey Street, Paarl, 7620. Only CV's will be excepted.


Human Resource Officer

Pasadena Spur requires the services of an experienced, energetic, mature person for the above-mentioned position. Salary + fringe benefits.

Post CV to the Manager, P.O. Box 3464, Paarl, 7620 or hand deliver at Pasadena Spur, Arcade House 43, Lady Grey Street, Paarl, 7620. Only CV's will be accepted.


VAKMANNE

PAARL

Gekwalifiseerde vakmanne dringend benodig vir kontrakwerk in Boland-area. Minimum 3 jaar ondervinding noodsaaklik. Uitstekende tariewe.

•Plaatmetaalwerkers

•Sweisers (aluminium & vlekvrye staal)

•Ketelmakers

•Freesmasjien-operateurs (milling)

•Passer en Draaier

•Tekenaars (AutoCad)

Faks CV's en toepaslike sertifikate aan

Beulah (021) 872-0695 (f)

WERKSWINKEL- BESTUURDER

PAARL

'n Gevestigde vervaardigingsmaatskappy is dringend op soek na 'n meganiese ingenieur om in hul tegniese departement op te tree as werkwinkelbestuurder. Die geskikte kandidaat sal beskik oor:

•Toepaslike graad/diploma in Meganiese Ingenieurswese

•Basiese kennis van Arbeidswette & Arbeidsverhoudinge

•Kennis van produksieprosesse en onderhoud van vervaardigingsmasjinerie dra

•Sterk rekenaarvaardig wees

•Minimum 3 jaar ondervinding

Die suksesvolle kandidaat sal die vermoë hê om met uitstekende kommunikasievaardighede 'n gemotiveerde span te lei en met 'n dringendheidsbesef produksie vlot te laat verloop. Probleemoplossing en krisishantering sal deel vorm van daaglikse handel. Innoverende denke en die vermoë om hoë druk te kan hanteer is 'n absolute vereiste. Slegs persone wat aan bogenoemde kwalifikasies voldoen hoef aansoek te doen vir die uitdagende posisie. Top salarispakket en voordele word aangebied.

Faks CV aan Jacques (021) 872-0695 of e-pos: ute@che.co.za


Hoërskool Bergrivier

WKOD PLAASVERVANGER POS

BIOLOGIE gr. 11 &

NW gr. 8 & 9

Sluitingsdatum: Maandag, 19-08-2002

Diensaanvaarding: Maandag, 26-08-2002

Faks aansoekbrief en CV aan:

Die Prinsipaal by (021) 873-2349


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za