safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 16 January 2003

uitlefstreep
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

This site will be updated on: 23 January 2003 at 17:00

Rou ná ramp

DIE angs van die nag van 7 Januarie, toe hul geliefdes ná die treinramp by Muldersvlei nie opgespoor kon word nie, en die hartseer die volgende oggend by die lykhuis, lê vlak in die oë van die naasbestaandes en vriende.


Seuntjie in sloot verwurg

DIE liggaam van 'n seuntjie is in 'n koejawelboord op 'n plaas in Klein Drakenstein ontdek, twaalf uur nadat hy verdwyn het.


Drie slimmes in top twintig

DIE Paarl hoef glad nie terug te staan wanneer dit kom by slimkop matrikulante nie.


wback_wk03
DROOM BEWAARHEID. Die lewenslange droom van Pierre Mouton van Wellington is tydens die Boxing Day byeenkoms bewaarheid toe hy die 25 Myl gewen het. Foto: Willie Cupido

wfront_wk03
RAMPTONEEL. Die treindrywer is steeds vasgepen in die stuurkajuit, verfrommel teen die goederewa waaruit mielies nog stadig drup. Reddingswerkers ondersteun beseerdes en spoorwegpersoneel beweeg stom tussen slagoffers wat vermink in die bosse lê onder die wiele van die ontspoorde tweede wa van Metrorail passasierstrein nommer 3531.
Boere met groot planne

"DIE inkomste-gaping tussen die ryk en die arm swart mense in die land is aan die verbreed," het Augustinus Hendricks, voorsitter van Nafu (National African Farmers' Union) op Wellington gesê.


Junior wen 25 Myl

SOOS daar voorspel is, het die Springbok-ryer, Robbie Dale en sy spanmaats van CVT met taktiek sake beheer in die 25 Myl tydens die Boxing Day byeenkoms en 'n oorwinning vir 'n junior ryer van Wellington verseker.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za