 |
 |
|
Net span nouer om moordenaar
DAAR word vordering gemaak met die ondersoek na die moord twee weke gelede op die bekende haarkapper van Paarl-Oos, Lorna Januarie van Paarl-Oos.
Process to launch executive mayor
THE mayor of Drakenstein, Herman Bailey, is likely to become the first executive mayor of the local municipal council on 1 June, after which he may pick his own mayoral committee of ten to replace the current executive committee..
Sewes-Bok ruil Provinsie
DIT lyk na 'n uitgemaakte saak dat die Sewes-Bok, Eugene Francis wat voorheen vir Korrektiewe Dienste in die Westelike Provinsie rugby gespeel het, voortaan vir die Kavaliers sal uitdraf.
SELFS 'n tuisveldvoordeel en die aanmoediging van hul eie mense kon Vrydag nie die Boland Kavaliers motiveer om hul eerste wen in die Vodacombeker-reeks teen die Valke te verseker nie. Die Valke het 43-24 (31-12) gewen.
|
|
 |
 |
|
TWO men have appeared in the Paarl Magistrate's Court charged with the murder of retired landsurveyor Lionel Hellig in his home two weeks ago. Feast for eyes at auction
Despite an overcast day with intermittend rain which challenged teh organisers for the first time in the 29 year history of the Nederburg wine auction in Paarl, the fashions were a feast for the eyes and wines to the tune of R7,5 million were auctioned - a new record.
Hy kry sy krag van Bo
OP sy dag kon hy enige vrou se voete onder haar uitslaan, en vandag kan Hendry Jones steeds die vroue oor die drumpel dra van sy woning, die Abbeyfield-tehuis vir Bejaardes op Wellington. Cravenweek proewe gehou
IN 'n poging om vanjaar vir die Boland o.16 en o.18 rugbyspanne te speel, het 26 skoolspanne Saterdag op die Boy Louw veld aan proewe deelgeneem.. |
|