safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 16 May 2002

uitlefstreep
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

This site will be updated on: 23 May 2002 at 17:00

Kerkbanker aangekeer

SELFS by 'n dominee se motor gaan diewe deesdae nie verby nie, ook nie terwyl die leraar in die Moederkerk op Wellington is nie.


Paarliet in twee hofsake betrokke

'n POLITIKUS, dr Audrey van Zyl van Ou Kraalstraat in die Paarl, is tans besig met twee opsienbarende hofsake in die Kaapse Hooggeregshof.


Paarl Mall based on Somerset Mall concept

THE proposed R220 million Paarl Mall will be similar in size and concept to the Somerset Mall in Somerset West, according to developer Patrick Flanagan of Flanagan & Gerard Property Consultants.


wchris20
EERSTE DRIE. Die Kavaliers se flank, Chris Thiart, beur oor die doellyn vir Boland se eerste drie in Vrydag se Vodacom halfeindstryd teen die Blou Bulle op Wellington. Ondanks die tuisspan se goeie spel wat ses drieë ingesluit het, moes hulle met 47-45 die knie buig voor die Bulle.

wsprokie20
EN DIE WOLF VERLOOR. Met Boekeweek het 'n hele paar sprokiekarakters besoek afgelê by plaaslike skole, soos Rooikappie se Wolf (wat hier heel onder verslaan lê). Van die karakters wat uit sprokies "geklim" en vir Wolf ondergesit het, is (van bo na onder) Gimmies Wilmarie Mouton (Goue Lokkies), Jaco Smit (houtkapper No 1), Luke van Niekerk (houtkapper No 2) en Sulette Kotzé (Mamma Beer) met Liam Beukes as die Wolf. Foto: Liezel Koen
Maureen Muller appelleer

DIE Paarlse vrou wat onlangs vir moord gevonnis is, Maureen Muller, gaan appelleer teen die skuldigbevinding en lewenslange vonnis vir haar aandeel in die moord van haar man.


Grense-stryd

DIE voortslepende dispuut rondom sekere Paarlse skole wat hul rugby binne die grense van die Westelike Provinsie Rugby-Voetbalunie speel, het weer vandeesweek tot boikotte gelei waar die betrokke skole nie toegelaat is om aan ander sportkodes deel te neem nie.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za  

[ Top ]