safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 16 September 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 23 September  2004 at 17:30

Aida

'Meisiekind' gered

WAS dit nie vir Pieter Rossouw se gewoonte om Sondagmiddae teen Paarlberg te gaan stap nie, was dit bokveld toe met Meisiekind.

Raadslede het reg om oor te loop

DIT is die reg van raadslede om oor te loop. Só sê raadslid Bokkie Claasen, een van die min NNP-raadslede wat nog in haar oorspronklike stoel sit in die Drakenstein stadsraad.

Paarliet sterf van windbuks-skoot

DIE Paarliet wat drie weke gelede in 'n skietongeluk met 'n windbuks in sy voorkop gewond is, het Maandag beswyk.


wback_wk38

PUNTE. Die vleuel, Jonghikaya Nokwe, druk een van die Boland Kavaliers se vier drieë in die wedstryd teen die Luiperds wat Saterdag op Wellington gespeel is. Die Kavaliers het 25-13 (12-3) gewen en is tans tweede op die punteleer in die Curriebeker se Eersteliga-kompetisie.                                                                                                                    

wfront_wk38

BEWONDERAARS. Pieter Rossouw van Noorder-Paarl laat hom maar die attensies begaan van sy twee bewonderaars, BB die foxterriër-kruising (agter) en Meisiekind, die mooi skaaphondjie.


Paarl veg hard

ONDANKS 'n karaktervolle terugvegpoging moes die eerste span van Paarl Rugbyklub Saterdag met 'n 29-26 nederlaag in hul wegwedstryd teen Primrose tevrede wees.

Nou of nooit vir Peoples

WANNEER hul laaste wedstryd Saterdagmiddag om 16:00 afskop, sal dit 'n reg of weg situasie wees vir die eerste span van Young Peoples Rugbyklub.

Vineyards is ligakampioen

DIE eerste span van Vineyards Rugbyklub het Saterdag op skouspelagtige wyse hul plek as kampioene van die WP se vyfde liga verseker deur Sir Lowrians op Daljosafat 48-19 te klop.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@paarlpost.co.za  

[ Top ]