safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
uitleg2mouthpiece
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 16 October 2003

uitlefstreep

This site will be updated on 24 Octcber  2003 at 17:00

Saam in die dood

'n JONG Paarlse paartjie het Saterdag saam gesterf, onafskeidbaar, soos Vianco Fortuin en Jillian van Niekerk die afgelope sewe jaar geleef het.


Old cemetery to be submerged

"IT would be a good thing," says Paarlite Maud Swart (80) of the proposed exhumation of her mother's remains after
63 years.


Parys Road upgrade soon

THE approval of the reconstruction of the deteriorating Parys Road connecting Jan van Riebeeck Drive to the N1, one of the main entrances to Paarl, is good news for local residents.

wfront_wk42

Sê NEE VIR MISDAAD. Captain Crime Stop het verlede week besoek afgelê by Paarlzicht Primêr waar hy die graad eens en twees bewus gemaak het van misdaad en hoe hulle hulself teen kwaaddoeners moet beskerm. Hier geniet Bernadine van der Westhuizen (7) 'n oomblik saam met die bekende misdaad-vegter.                                                                                                  


wback_wk42

Saal bring groot vreuge
by skool

'n SKOOL verteenwoordig sy mense. So is dit ook in Klapmuts, het Cobus Dowry, Wes-Kaapse Minister van Plaaslike regering gesê by die opening van die nuwe skoolsaal en administrasiesentrum van Klapmuts Primêr.


Bolanders lyk reg

AS die weerdokters hul feite agtermekaar het en die reënwolke wel teen vanaand verdamp, sal die Boland se eerste SuperSport wedstryd môre tuis teen die KwaZulu-Natal Dolfyne sonder probleme begin.


Paarl Post sportwenners blink uit in rugby, fietsry

SOOS die afgelope paar jaar die geval was, was die kompetisie in vanjaar se Paarl Post Sportman en -vrou van die Jaar nominasies besonder straf.

SA KAMPIOEN. Martinette Nieuwoudt, 'n Vlak 9 gimnas van Wynland Gimnastiekklub en leerder van Paarl Gimnasium, is tydens die onlangse SA Kam- pioenskappe bekroon as SA kampioen. Sy het vier medaljes (silwer in spronge en balk, brons in brug en 'n algehele goud) verower.  Nog 'n gimnas, Jean de Klerk, het ook 'n goue medalje verower in die spronge.                                                                         


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za