|
 |
|
|
 |
|
|
|
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
|
|
|
Thursday 16 October 2003 |
|
|
|
 |
|
|
This site will be updated on 24 Octcber 2003 at 17:00 |
|
|
|
Vacancies |
|
|
|
|
|
DIESEL MECHANIC needed for earth moving plant and Mercedes trucks.
Previous experience required.
Please phone (021) 868-3431 |
|
|
|
|
|
Cape Wrappers (PTY) LTD
Paarl
ASSISTANT QUALITY MANAGER
Requirements
Qualifications and Experience
Proven ability in quality systems Proficiency in Excel & Word Supervisory expertise Technical experience in laminated products
Key Performance Areas
Implementation and onward controls of ISO, AIB and HACCP
Including charts and forms Staff training in quality conformance Ensuring compliance Responsibility for wine bag account sales
Personal Attributes
Confident, energetic and self-motivated Proactive across disciplines Work well in a team Willing to acquire and share knowledge
Written applications including an up to date CV should be forwarded to Sally-Ann Kane on fax number (021) 872-7476 or email: SalKane@capewrappers.co.za
Applications will close on 22 October 2003 |
|
|
|
|
|
LAER MEISIESKOOL LA ROCHELLE GIRLS' PRIMARY SCHOOL (Parallel Medium)
Beheerliggaamposte/ Private posts
1 X MUSIEKPOS/ MUSIC POST
• Choir and accompaniment a recommenation
1 X GRADE 4/GRAAD 4 1 X GRADE 7/GRAAD 7
• Onderwyskwalifikasies • UBO-ervaring • Rekenaarbekwaam • Afrigting dogtersport
Applicants to be fully bilingual Volle tweetaligheid word vereis
From/Vanaf: Januarie 2004 Closing date/Sluitingsdatum:
23 Oktober 2003 Applications to/Doen aansoek by:
The Principal, PO Box 66 Main Street Post Office, PAARL, 7622 Tel: (021) 872-4371/90 |
|
|
|
|
|
BOEKHOUER
vir Elektriese Kontrakteur
Atlantis
Die ideale persoon vir bg. pos is tweetalig met 'n natuurlike syferaanleg wat noukeurig en onder druk kan werk. Verdere vereistes is rekenaargeletterdheid, Pastel ondervinding.
Die posbekleër is verantwoordelik vir o.a.
• boekhouding tot proefbalans/balansstaatstadium • lone/salarisse en personeelaangeleenthede • debiteure/krediteure/voorraadkontrole • bankrekonsiliasies • maandelikse SAID en ander opgawes
Vergoedingspakket onderhandelbaar na gelang van ondervinding.
Rig u volledige CV voor of op 31 Okt 2003 aan: Die Beampte Posbus 842 MALMESBURY 7299
CV kan ook gefaks word na: (022) 482 2320. |
|
|
|
|
|
|
SIMONSVLEI Bou 'n Opwindende Loopbaan in die Internasionale Wynbedryf!
GROOTBOEKKLERK
Die suksesvolle kandidaat moet beskik oor 'n diploma of gelykwaardige kwalifikasie met Rekeningkunde as hoofvak of 'n gelykwaardige tersiêre kwalifikasie, ondersteun deur 'n minimum van vier jaar rekeningkundige ondervinding, verkieslik in die wynbedryf. Uitstekende kennis van EzyWine en MS Excel sal voordelig wees. Goeie kommunikasievaardighede, 'n besonderse aandag aan detail, die vermoë om akkuraat onder druk te kan werk en 'n praktiese benadering is noodsaaklik.
Verantwoordelikhede sluit in: • opstel van hulpboeke en grootboek tot proefbalans • ontleding en rekonsiliasie van rekeninge • kasboek en bankrekonsiliasie • opstel van kleinkas • kontantvloeibestuur • statutêre administrasie • loonadministrasie • ad hoc rekeningkundige take.
In ruil vir u bydrae bied Simonsvlei 'n mededingende vergoedingspakket aan wat mediese- en voorsorgfondsvoordele, asook ruim verlof insluit.
Diensaanvaarding: 1 November 2003 of so spoedig moontlik.
Rig 'n gedetailleerde CV voor 22 Oktober 2003 aan die Rekenmeester by faks (021) 863-1240 of per e-pos na schalk@simonsvlei.co.za. Skakel (021) 863-3040 vir nadere besonderhede.
NS: Indien u geen terugvoering binne twee weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. |
|
|
|
|
|
SENIOR SEKURITEITSBEAMPTE
Paarl
Bekende vervaardigingsmaatskappy in die Paarl benodig die dienste van 'n Senior Sekuriteitsbeampte. Die geskikte kandidaat sal oor 'n matrieksertifikaat beskik asook 'n Graad C sekuriteit-eksamen geslaag het.
Pligte behels die hantering van alle sekuriteitsaspekte volgens voorgeskrewe regulasies en prosedures op die perseel sowel as in die fabriek. Daarmee saam sal die beveiliging van werknemers, kontrakteurs, besoekers en alle bates van die maatskappy 'n integrale deel vorm van die daaglikse pligte.
Die suksesvolle kandidaat sal ook verantwoordelik wees vir die opleiding van werknemers en kontrakteurs betreffende veiligheidsprosedures en die hantering van noodsituasies.
Administratiewe take wat die pos betref, moet te alle tye op datum gehou word. Die kandidaat moet beskikbaar wees om skofte, oortyd en naweke te werk. Slegs kandidate wat oor minimum 5 jaar ondervinding en die gepaste sertifikate beskik hoef aansoek te doen vir die uitdagende posisie.
Faks CV vir Beulah (021) 872-0695 of e-pos na beulah@utegasshr.co.za. |
|
|
|
|
|
Paarl Post
MILLWRIGHT
Ons nooi energieke, prestasiegedrewe vakmanne met 'n Millwright kwalifikasie en 3 jaar na vakleerling/leerlingskap-ondervinding, wat oor die vermoë beskik om onafhanklik te werk, om by hierdie vooruitstrewende en dinamiese werkgewer aan te sluit, waar jy vir die volgende take verantwoordelik sal wees:
• instandhouding van hoë-spoed produksietoerusting soos MAN drukperse, kompressors, pompe en ander drukkersmasjinerie • foutopsporing en probleemoplossing op die bogenoemde toerusting • Ondervinding van pneumatiese/hidrouliese/meganiese stelsels • Ondervinding van elektriese en elektroniese stelsels
Daar sal van die suksesvolle kandidaat verwag word om oortyd te werk asook bystand- en uitroepdienste te lewer. Moet onder druk kan funksioneer. Dit sal verder tot jou voordeel wees indien jy ondervinding het op MAN masjinerie asook reeds erkende en geakkrediteerde gesondheid- en veiligheidskursusse bygewoon het.
Indien u aan bogenoemde vereistes voldoen en bereid is om 'n nuwe geleentheid in die dinamiese drukkery te aanvaar, kan u 'n volledige CV rig aan die Bestuurder: Produksie, Colin Pretorius by colin@ppost.co.za of Faks: 021-872-6889. Indien u nie terugvoering vanaf hierdie kantoor teen 31 Oktober ontvang het nie, kan u u aansoek as onsuksesvol beskou.
SLUITINGSDATUM: 24 Oktober 2003. |
|
|
|
|
|
STUDIO HERMANN
requires the services of a qualified HAIRDRESSER
Phone 872-2778 |
|
|
|
|
|
SLAGHUISBESTUURDER
Laborie Sentra
Ons benodig die dienste van 'n ervare persoon vir bogenoemde pos.
Moet kontakbare verwysings hê.
Faks CV aan Jan Kruger: (021) 863-2640 |
|
|
|
|
Ironwood
KONTRAKWERKER
KABINETMAKER
• Gekwalifiseerd • Eie vervoer, bestuurderslisensie en verwysings 'n vereiste.
Faks besonderhede aan(021) 862-0784. |
|
|
|
|
HUGUENOT PRIMARY SCHOOL
Wellington
GOVERNING BODY POST
INTERMEDIATE AND
SENIOR PHASE
POST 1:
Half post as from Jan 2004
Learning areas: Natural Sciences Gr 5, 6 LLC Primary Language Gr 6
POST 2:
Full-time post as from Jan 2004 Post includes extra mural activities.
Learning areas: TGK Gr 6 and 7 Technology Gr 5
Experience in Outcomes Based Education Computer competence a recommendation Provide a complete CV with references to: The Principal, Huguenot Primary School Genl Hertzog Avenue, Wellington, 7655 Tel: (021) 873-1362 • Fax: (021) 864-1995 E-mail: mwishuge@mweb.co.za Closing date: 31 October 2003 |
|
|
|
|
|
|