|
Paarl increase their lead
THE Novel Paarl cricket
team had no trouble in dealing with the threat from their nearest rivals, Maties, in their Boland Super League encounter on Saturday.
Boland mik na eendag-eindstryd
DIE Boland Amateur-span het
wel nie die sukses behaal wat hulle sou wou hê in die Verenigde Krieketraad se driedag-kompetisie nie, maar is goed op dreef om dalk in die eendagkompetisie hul merk te maak.
Wellington vertrap Van der Stel
WELLINGTON se eerste
krieketspan het Saterdag sy posisie in die Boland se Premier Skildkompetisie versterk toe hy vir Van der Stel met ses paaltjies geklop het.
|