safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost

 

ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 17 February 2005

uitlefstreep

This site will be updated on 24 February 2005.

Arts - Kunste


KONSERT. Die bekende Jannie Moolman en Rina Hugo tree op Saterdag 5 Maart om 20:00 in die Paarlse stadsaal op. Die aand is ten bate van die NG Kerk Suider-Paarl en kaartjies kos R70, R100 en R120. Bespreek by Computicket of die MTN-kantore, Hoofstraat Paarl. Wyn en kaas sal voor die tyd te koop wees.


Nelson's Creek birthday bonanza

[ Top ]


TO celebrate the 10th anniversary of wine production at Nelson's Creek, they will be hosting a "four-hour gourmet feast" on Saturday, all seated at one long table, in its new conference venue.

The Paarl Round Table will co-host the event and profits will go to the Round Table Charity Fund - they have nominated the Tsunami Disaster Relief.

The lunch starts at 12:00 and will comprise a sumptuous four course meal accompanied by light classical music. The cost is R190 per person and the Nelson's new 'Estate Range' of wines will be tasted at the lunch.

Guests may bring their own picnic baskets or enjoy meals that Round Table will be providing to raise funds. Entrance fee is R20 per person.

Winemaker Jean van Rooyen will give guests the opportunity to taste some of the 2005 wines that he and his team are currently harvesting. This will be complimentary, but their wines will also be on sale.

Booking for the Gourmet lunch is essential. Phone Nelson's Creek on 869-8453 or Trish Humby on 082-578-5935 or Adriaan Venter on 083-637-4455.


Amanda Tiffin in Paarl

[ Top ]


THE talented Amanda Tiffin will perform in Paarl on Sunday 27 February at the Grande Roche amphitheatre at 18:00.

This is the 12th annual Gala Concert at the Grande Roche Hotel Amphitheatre presented in aid of Drakenstein Hospice.

This annual event has gone from strength to strength and is now firmly established as a sought-after event on the Winelands social calendar with about 450 concertgoers to attend.

Tiffin will perform with her three-piece band in the cabaret "Piano in my pocket".  

She is an accomplished pianist and vocalist, paying tribute to greats such as Carol King, Elton John and Joni Mitchell during her show.

The show has been described as "fabulous, impressive, not to be missed". 

Tickets are R180 including snacks and a wine bar, available from the Hospice office in Breda Street, Paarl, during normal working hours, tel 872-4060.


Paarliete tree op in konsert op Stellenbosch

[ Top ]


TWEE talentvolle Paarliete tree op 26 en 27 Februarie om 20:00 op in die Endlersaal saam met die US Simfonie-orkes, ter viering van die Musiekkonserwatorium se eeufees.

Inge Pietersen (fluit) en Cobie van Wyk (perkussie) sal afsonderlik optree saam met die USSO, onder leiding van Xandi van Dyk.

Albei is oudstudente van die Frank Pietersen Musieksentrum in die Paarl.

Cobie van Wyk begin slagwerk by Frank Pietersen Musieksentrum in Paarl op die ouderdom van 12 by die bekende slagwerkspeler, Magda de Vries. Hy ontvang ook  onderrig by Alida Stadler en Linda Muller.

Hy is nou 'n finalejaarstudent aan die Universiteit van Stellenbosch en ontvang onderrig by Suzette Brits.

Hy speel in die Universiteit van Stellenbosch Simfonie-orkes, Stellenbosch Simfoniese Blasers, en vorm deel van die Stellenbosch Slagwerk Ensemble.

Hy is van 2003 'n aktiewe lid van die Stellenbosch Libertas Koor, en is gevra om as slagwerkspeler saam met die Holland Simfonia in Rotterdam, tydens die wêreld-première uitvoering van die eerste Suid-Afrikaanse Mis - Messa Da Boa Esperanza - op te tree.

Inge Pietersen het haar eerste fluitles in 1994 by Caureen Engel by die Frank Pietersen Musieksentrum gehad.  In 1995 is haar naam op die Unisa ererol geplaas vir fluit en klavier. Sy sit haar fluitlesse voort onder Milton Pietersen tot 1999, toe sy 'n onderskeiding behaal in graad VII (Unisa).

In 1996, 1998 en 1999 ontvang sy die Frank Pietersen Gedenktrofee vir die beste student by dié sentrum.

Inge voltooi haar B (Mus) onder Eva Tamassy en is tans besig met 'n Honneursgraad in Solo-Optrede onder dr Corvin Matei by die Universiteit van Stellenbosch.

Sy is 'n deeltydse onderwyseres in fluit en teorie by Frank Pietersen en Bridge House.

Die afgelope drie jaar is sy ook 'n assistentdosent in die Musieksertifikaatprogram by die Universiteit van Stellenbosch.

Inge is tans 'n kadetspeler in die Kaapse Filharmoniese Orkes en was een van elf soliste wat verlede jaar aan die Jeugmusiekfees deelgeneem het.

Hoogtepunt

Die Concerto-fees beloof om een van die jaar se musikale hoogtepunte te wees. 

'n Keur van bewegings uit bekende en geliefde werke soos die Mozart Fluitkonserte in D en G majeur, die Glazoenof Vioolkonsert, die Rachmaninoff Klavierkonsert no 2, die Prokofjef Klavierkonsert no 3 en die Chopin Klavierkonsert no 1 sal uitgevoer word, asook die ouverture tot Mozart se Die Huwelik van Figaro en die aria "Hai già vinta la causa!" uit hierdie opera.

Kaartjies kan by Computicket bespreek word. Vir navrae, kontak die Departement Musiek by 808-2343 of e-pos music@sun.ac.za.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@paarlpost.co.za  

[ Top ]