ppostgothic
Aida
safetop
uitlefstreep

Thursday 17 June 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 24 June  2004 at 17:30

wfront_wk25

Paaie word riviere

SOOS die swaar reëns Maandagoggend paaie en erwe in Drakenstein in damme en riviere omskep het, so het inwoners kritiek op die Munisipaliteit laat reën.

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Gas-lek jaag werkers uit

HONDERDE werkers moes verlede week twee fabrieksaanlegte in Suider-Paarl ontruim toe 'n dodelike gas in die lug ontsnap het

Vrees in landdroshof

HOFORDONNANSE in die Paarl lewe in vrees vir hul lewe. Verlede week is een in die Paarlse jeughof aangeval, teen die vloer geskop en gewurg.

SEA OF WATER. A water deluge hit Paarl and Wellington on Monday, with many houses and factories knee deep in water after continuous rain since Saturday evening. This enterprising Paarlite decided to probe the blocked stormwater drainage in Zuidmeer Street from the safety of a rowing boat.                                                                                                                                                                                                                                      


wback_wk25

Beleggers soek hul miljoene

DIE flambojante Wellingtonse makelaar wat vroeër vanjaar dood in sy woning aangetref is, het na bewering kliënte met meer as R20 miljoen ingeloop.

Soet-suur tye

DIE eerste ronde wedstryde in die onderskeie WP klubrugbyligas is die naweek klaargespeel en 'n vinnige kykie gee 'n mens die indruk van watter spanne 'n kans staan op die ligatitel of reeds uit die bus geval het.

Peoples sewestoernooi skop af

DIE 14de Young Peoples/Rea-Konstruksie Sewe-aan-'n-kant-toernooi skop môreaand op Daljosafat Stadion af.

BLY WEG. Paarl se linkervleuel, Llewellyn Davids, probeer vir Randall Ruiters, skrumskakel van Korrektiewe Dienste, afstamp in hul wedstryd wat Saterdag op Faurestraat Stadion gespeel is. Paarl het 26-22 gewen.          


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za  

[ Top ]