safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday: 17 July 2003

uitlefstreep

This site will be updated on: 24 July  2003 at 17:00

Manhunt on train

THIEVES will get what's coming to them, even if they try to flee Paarl by train. This is the message the Mbekweni Neighbourhood Watch sent out to perpetrators this weekend, when their alertness led to the apprehension of three thieves.



Glibberige kalant vas

DIE Paarl is nie gesond vir swendelaars nie, daarvoor is die polisiemanne veels te wakker. Dit het die ontsnapte motordief wat hom as 'n "dokter" voordoen, verlede week tot sy spyt uitgevind, nadat hy met 'n gesteelde motor deur die Paarl probeer wegjaag het.



Boishaaier lei SA Skolespan

DIE Boishaaier en kaptein van die WP Cravenweek-span, Pieter Louw, is die taak opgelê om die SA Skolerugbyspan Saterdag te lei in hul wedstryd teen Frankryk in Pretoria.



wback_wk29


WAAR'S DIE BAL? Die groot WP-flank, Leon Karemaker, gee 'n nuwe betekenis aan op-sy-kop verdediging tydens die nie-amptelike eindstryd van die o.18 Coca-Cola Cravenweek wat Saterdag op Wellington ten einde geloop het.

                 


wfront_wk29

EENDAG DALK 'N BOKKAPTEIN? Die Hoër Jongenskool Paarl word Saterdag sterk verteenwoordig by die Springbok-rugbytoets teen Nieu-Seeland op Loftus. Boishaaier Pieter Louw (bo) is aangewys as kaptein van die SA Skolespan wat in die voorwedstryd kragte meet teen die Franse skolespan. Louw volg in die voetspore van Springbokkaptein Corné Krige, self 'n oud-Boishaaier, wat tien jaar gelede ook die SA Skolespan gelei het. Foto: Charl Fourie


Dalk hof toe oor "Mall"

HOEWEL baie Paarliete ten gunste is van die ontwikkeling van die Paarl Mall winkelsentrum in Ceciliastraat, ondermeer weens die agteruitgang van die Paarlse middedorp, is daar ander wat daarteen gekant is en dit dalk in die hof sal beveg.


Sunny Bastille fest a hit

THE Bastille Festival in Franschhoek was enjoyed in bright sunshine over the weekend, drawing thousands of visitors.


Third time unlucky

THEY say third time lucky and this seems not to be true for Faizel Riaz.
 


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za