safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday: 17 July 2003

uitlefstreep

This site will be updated on: 24 July  2003 at 17:00

Youth - Jeug


wplouwFC

EENDAG DALK 'N BOKKAPTEIN? Die Hoër Jongenskool Paarl word Saterdag sterk verteenwoordig by die Springbok-rugbytoets teen Nieu-Seeland op Loftus. Boishaaier Pieter Louw (links) is aangewys as kaptein van die SA Skolespan wat in die voorwedstryd kragte meet teen die Franse Skolespan. Foto: Charl Fourie


Skoolkoerante kan wen

[ Top ]


ALTESAME R25 000 se pryse kan vanjaar gewen word in Media24 se nasionale skoolkoerantkompetisie. Inskrywings vir die 20 verskillende kategorieë sluit op 15 Augustus.

Afrikaanse en Engelse skoolkoerante kan aan dié kompetisie deelneem, wat deel is van die Nasionale Skoolkoerantprojek (NSP) wat landwyd deur Die Burger, Beeld en Volksblad aangebied word.

Onder die pryse wat vanjaar op die spel is, tel 'n spogrekenaar en drukker, skandeerders, kameras, woordeboeke, jeugboeke en CD's.

Volgens Tania Weideman, kompetisie-koördineerder, kan hoër- en laerskole wat hul staal wil kom wys, of in die afdeling vir die land se voorste skoolkoerant inskryf of in enige van die ander 19 kategorieë.

Stuur inskrywings vir Weideman se aandag na Nasionale Skoolkoerantkompetisie, Posbus 2271, Kaapstad 8000. Bel  406-2731 of stuur e-pos na nsp@dieburger.com.


Skateboarders compete

[ Top ]


THE youth initiative 24seven, a non-profit collaborative that acts to see young people empowered and changed, plans to open a skateboard park in Paarl.

A public skateboarding competition will be held on Patriot Square in Paarl on Saturday from 12:00 to raise funds for a skating site in the industrial area.

The "Free Your Mind" skateboard competition will focus on good clean fun, celebrating life and introducing a lifestyle that is positive.

It will be a full day of extreme skateboarding where the youth will be able to compete with their peers for prizes, will provide opportunities for novice, intermediate and advanced skill levels.

There will be a skateboard demonstration by sponsored board-riders and "SwitchStance" will première their new skateboard movie. The day ends with a night of live music and cutting edge deejays.

For enquiries, contact Anton Moulder on 082-492-3612 or anton@24seven.org.za.


[ List of Schools / Skolelys ]


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za