|
Nog DA's vat die pad
DIE DA in Drakenstein het nog twee stadsraadslede verloor sedert verlede week, en die AFC bestaan glad nie meer plaaslik nie. Probleem in tonnel gou opgelos
MOTORISTE hoef nie te vrees dat hulle deur uitlaatgasse oorval sal word in geval van 'n verkeersopeenhoping in die Hugenote Tonnel nie. Vandale slaan toe op boeke
PRAGTIGE volkleur-boeke is beskikbaar in die Paarl se Meulstraat-biblioteek, maar as jy dit oopmaak, is blaaie uitgeskeur en prente uitgeknip of versnipper.
CONTROL. William Alkaster of Paarl's Over 35's team keeps a close eye on both the ball and the De Beer's defender breathing down his neck during their opening match in Saturday's tournament held at the Boy Louw fields. |