safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 17 October 2002

uitlefstreep

This site will be updated on: 24 October 2002 at 17:00

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Lifestyle - Leefstyl


wlukhanHERITAGE. The Lukhanyo Youth Development Organisation in Mbekweni celebrated Heritage Day by taking 100 disadvantaged teenagers on an outing to Franschhoek, where they had the opportunity to share their talents with the community. Various local businesses sponsored the day. People who would like to become involved in youth development, can contact Wellington Ngalo at 073-277-2544 or 807-5568 (w).


Vroue vorder fluks

[ Top ]


DIE Nederburg Primêre Skool se Gemeenskapsontwikkelingsprojek (NPGO) het nog 'n paar treë nader gegee aan die opbou en bemagtiging van sy gemeenskap.

'n Naaldwerkprojek wat op 3 Junie afgeskop het en waar 13 moeders van dié skool opleiding ontvang het, het onlangs sy eerste vrugte afwerp toe hulle sertifikate ontvang het.

"Die groep ontvang opleiding oor drie maande in twee skofte - een in die oggend en een in die middag," verduidelik Lorraine Benjamin, wat die vroue oplei.

Benjamin het voorheen 'n soortgelyke projek by Koinonia gelei, maar nadat dit doodgeloop het, het sy haar gewig by die NPGO ingegooi.

Volgens Edward Daniels, hoof van Nederburg, het Benjamin daarin geslaag om $3 800 (R45 600) vanaf die Amerikaanse konsulaat te ontvang.

Die fondse het gehelp met die aankoop van ses industriële naaimasjiene, terwyl die skool 'n klaskamer, krag en water vir die groep verskaf.

"Hulle het hul eie sleutels en kan dus buite skoolure ook by die gebou inkom om werk af te handel," verduidelik Daniels.

Van die materiaal wat hulle gebruik is deur Ikhwezi gemeen-skapsentrum geskenk.

"Die groep het reeds stoelrugsakke vir die graad eens gemaak en gaan ook vir ons sokkertruie maak," sê Daniels.

Volgens Lorraine word daarna gekyk om die projek op twee bene te bedryf - 'n opleidingsbeen en 'n produksiebeen.

"Ons hoop om bestellings van die publiek te kry en sodoende self dié vroue van werk te verskaf. Die nuwe groep vroue sal in Januarie kan aanmeld vir opleiding," verduidelik Lorraine.

Saam met die sertifikaat oorhandiging was daar ook 'n uitstalling van die groep se werkstukke.


Health Committee for Hermon

[ Top ]


THE Hermon Health Committee is officially launching on Saturday at the Hermon Church Hall. The meeting starts at 09:00 and all are welcome to attend.

Enquiries with Mrs Mgudlwa at 082-788-9502 or Mrs Jacobs at 871-1001.


Top dogs show off

[ Top ]


A BIG all breeds dog show with some of the country's top dogs will be held at the Paarl Cricket Grounds on Saturday from 09:00 to 15:00. It is organised by the Breede Rivier Vallei Kennel Club as their 23rd annual open championship and there will be a number of foreign judges.

There will be catering all day by the Round Table of Paarl and a number of trade stands with dog items.

Tomorrow at the same venue from 09:00, the Kennel Union of Southern Africa will be hosting an FCI international breed show where the awards count towards an International Champion.

Come and meet "Leo" the Shih Tzu who recently appeared on the Carte Blanche program. He is currently the winner of the Kennel Union Show Dog of the Year Award for 2002.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za