|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||
|
SURROGAATMOEDERS is deesdae nie meer skaars nie - die seker dié dat ma-kat Misha maar die spierwit Snowball se vier spruite as haar eie aanvaar het toe dié onder 'n motor beland het. Anandré Els vertel hoe die vier kleintjies - een gemmerkleurige kleintjie, twee wittes en 'n swartetjie - skaars twee weke oud was, toe 'n jaende motoris vir Snowball doodgery het in Rosestraat, Paarl. Sy vertel dat troeteldiere nie lank oorleef in die besige Rosestraat nie. "Ons was nog by 'n funksie die Saterdag en met ons terugkoms het 'n buurvrou gevra of ons dan nie 'n wit kat het nie, want 'n bestuurder het nou so pas so 'n kat doodgery in die straat en weggery. "Misha het toe eenvoudig net daarna die rol van moeder oorgeneem en die vier kleintjies, saam met haar kleintjie, begin voed en lek soos enige ander moeder. "Dis seker maar omdat die twee moeders gewoond daaraan was om om te sien na mekaar se kroos," vertel sy. Intussen is daar darem die papegaai en drie ander honde wat die seer van Snowball se heengaan ligter maak. * A female cat has adopted a litter of orphaned kittens. |
|
|
|||||||||||||
|
On the floor sit about twenty toddlers, all that are left of the crèche's fifty pupils. "First they stole our stove. Now they have stolen a second stove, all our pots and even the kids' spoons, plates and blankets." The crèche has the loan of a kerosene stove to prepare food and the pupils have to bring their own plates and |
|
|
|
The SAPS closed the first case without finding the culprits and the second time the school didn't phone them. People with information can phone Mrs Tybosch at 083-713-3576. |
|
|
|||||||||||||
|
Shamielah Nackerdien van Orleanslaan 18 was totaal oorbluf. Hoe kan die polisie dink sy en haar man, Mogamet Amien, sal voortvlugtiges herberg? |
|
|
|
Hy het 'n deursoekingsbevel. Sal sy en haar huismense elk 'n groep polisiemanne vergesel terwyl hulle die huis fynkam? "Ek het dit gedoen, want ek was so oorbluf," vertel Nackerdien. "Hulle het niks en niemand snaaks hier gekry nie, en toe is hulle weer weg, al agt patrollievoertuie met polisiemanne voor en agter in. "Maar nou wonder die hele straat oor die rede vir die optrede. Hoe kan iemand dan ons adres vir die polisie gee?" Drie berugte Pagad beskuldigdes het 19 September uit polisiebewaking by die Kaapse hooggeregshof ontsnap. Faizel Samsodien is verlede week weer aangekeer, Mogamat Isaacs Sondagaand in Athlone en Ebrahim Jeneker Maandagaand, ook in Athlone. * A Paarl woman was shocked when a squad of policemen descended on her home in search of escaped Pagad suspect, which have since been apprehended. |
|
|||||