ppostgothic
safetop Aida
uitlefstreep

Thursday 18 March 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 25 March  2004 at 17:30

Ondersoek na fratsongeluk

VIER ondersoeke is ingestel na die oorsaak van die frats-padongeluk wat verlede Donderdag die lewe van 'n Paarlse dokter geëis het.

wfront_wk12
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Inbrekers slaan toe in Courtrai

TERWYL die huismense nie tuis was nie, het ongenooide inbrekers hul oud-model Mercedes in 'n motorhuis in Courtrai getrek, en op hul gemak waardevolle items ingelaai.

Packed Paarl Mall meeting

LOCAL entrepreneurs and retailers have been invited to register their interest in the Paarl shopping mall planned in Paarl South.

ONVERKLAARBAAR. Lede van die nooddienste by die wrak van die voertuig waarin dr Pieter du Toit gesterf het nadat 'n vragmotor omgeval het.


wback_wk12

NNP sells hall

THE National Hall in Fabriek Street, Paarl, will soon be converted into a stationery store after being sold by the New National Party (NNP).

Lopie-vrate Bergrivier breek rekord

TWEE pragtige honderdtalle en 'n prag-boulsessie van 6/48 het verseker dat die tweedeliga-span van Bergrivier Krieketklub Saterdag nie net die rekordboeke herskryf nie, maar ook hul voorsprong behou in die Boland tweede liga-kompetisie.

Van Dyk does some low-flying in LA Marathon

THE Paarl wheelchair racer Ernst van Dyk took second place after an action-packed chase at the recent Los Angeles Marathon.

LAASTE HOU. Gerhard Strydom speel die haakhou wat sy beurt van 52 in die tweede kolfbeurt van Boland se vierdaagse SuperSport Skildwedstryd teen die Noordelike Titans beëindig het. Boland het Maandag dié wedstryd met 147 lopies verloor. Strydom was Bo- land se top lopiemaker met 'n tel- ling van 67 in die eerste beurt.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za  

[ Top ]