 |
 |
|
Opstand oor water
LAAT hulle kom, ons sal baklei! Dit was maar een van die dreigemente wat verlede Donderdag tydens 'n protesvergadering op Saron gemaak is, nadat Drakenstein Munisipaliteit die vorige dag begin het om water op die dorp af te sny weens uitstaande munisipale skuld. Fest of top wines in Paarl
THE wineries of Paarl are commandeering all wine lovers to help them consume Shiraz wines worth R50 000 in just one day! Maureen Muller will leave prison an elderly woman
MAUREEN MULLER (41) will be an elderly woman when she is released from prison. Her teenage daughter and her son will have completed school by then and might well be married with children of their own.
KOP-AAN-KOP. Graig Butler (regs) van die Paarl en Shamir Davids van Wellington is deel van die Ussasa Wes-Kaap sokkerspan wat van 20 Julie tot 4 Augustus aan die Brazil Cup sokkertoernooi in Sao Paulo, Brasilië gaan deelneem. Foto: Leon Steenkamp |
|
 |
 |
|
CHANGES. Summer has ended and the vineyards are changing colour, heralding the onset of autumn. Here Marta Stemmet, a Paarl farm worker, admires the rainbow of colours in a vineyard overlooking the valley. Pic: Leanne Stander Twee skuldig aan Van Zyl-moord
DIE twee mans wat die Van Zyl-egpaar van Muldersvlei in Januarie verlede jaar op hul plaas vermoor het, word volgende week in die Kaapse Hooggeregshof gevonnis. Paarl Post spreads wings
ON 31 March Paarl Post merged with a number of other Boland newspapers owned by Media24, to form the company Boland Newspapers. Boland reg vir Pumas
DIT was vrolikheid ná die olikheid vir die Boland Kavaliers toe hulle Saterdag 26-10 met die Luiperds op Potchefstroom afgereken het. |
|