safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
uitleg2mouthpiece
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday: 18 Septembert 2003

uitlefstreep

This site will be updated on: 26 September  2003 at 17:00

Skelms hoog en droog

SO amper het 'n firma wat badkamer- toerusting in die Paarl verkoop, verlede week droë-bek daarvan afgekom.


Buurwagte staan saam

DIE agt buurtwagte in Groenheuwel, Paarl, het besluit om voortaan een om meer keer per maand saam die woonbuurt te patrolleer.


Tenore by dinee

DIE Wynland Tenore, André Serfontein, Hayden McGregor en Hennie van der Merwe tree op Saterdag 27 September om 18:30 by Paarl Toerisme se aandpakgeleentheid in die stadsaal.

Uitblinkerwyne

PLAASLIKE wynmakers het uitgeblink by die International Wine Challenge in Londen, en met sewentien medaljes weggestap.

wback_wk38

NOMMER TWEE. Piet van Zyl, senter van die Boland Kavaliers, duik in die hoek oor vir sy tweede drie tydens Vrydag se wedstryd teen die Valke op Wellington. Boland het 46-19 gewen.

wfront_wk38

MINSTRELS. The Young Stars Entertainers, including saxophone player Hanza Williams, were among the many highlights of the Bain's Kloof Festival in Wellington on Saturday. Thousands attended the festival over the weekend. On Wednesday, Paarl has its turn with a Heritage Day Festival celebrating the days of horse-drawn carriages and original handcraft.                                                                                                             

Jong span is Boland Krieket se troefkaart

STERK kompetisie vir 'n plek in die span en die streng toewyding van 'n nuwe kaptein, sal vanjaar die groot dryfvere agter die sukses van die Boland Krieketspan wees..


Geen keer aan hierdié selfversekerde Kavaliers

DINGE het eindelik in plek begin val vir die Boland Kavaliers en nou speel die span skitter-rugby.


Standards wen taai stryd

IN 'n aksiebelaaide wedstryd op Daljosafat het Young Standards Saterdag 46-42 met Raithby afgereken.
 


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za