safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
uitleg2mouthpiece
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 18 December 2003

uitlefstreep

This site will be updated on 15 January  2004 at 17:00

Werker sterf toe trap meegee

'n WERKER wat besig was om 'n vervalle trap by 'n munisipale woonstelgebou in Paarl-Oos te herstel, is verlede week dood toe die trap inmekaargetuimel het.

Dowe bejaarde oorval

AL het sy honde geblaf, het 'n hardhorende bejaarde Maandagoggend nooit kon dink dat aanvallers besig was om hom by sy plaashuis in Klein Drakenstein te bekruip nie.

Last edition 2003

THIS is the last edition of Paarl Post for this year. The office closes tomorrow for three weeks, and reopens on Monday
12 January. The first edition of Paarl Post in 2004 will appear on 15 January.


wback_wk51

MISSED. The goalkeeper of the Kwazulu-Natal u.19 roller hockey team, Wynand van Zyl, had to have arms like an octopus to stop the onslaught of Eastern Province in their match on Tuesday which EP won 18-2. The National Inline Hockey Championships started at Bridge House School on Sunday.

wfront_wk51

TRAPSUUTJIES. Dié trappe in Paarl-Oos word al lankal doekvoet gebruik, nou te meer nog nadat 'n werker (regs bo) gesterf het nadat 'n trap verlede week tydens herstelwerk ineengestort het. Rosina Simons (onder), en Richard en Speciline Christiaan met hul kleinkind Tracey Williams, vertrou glad nie die enigste trap na hul Bauhiniawoonstel nie.


'n Droom vir Daljosafat

DIE droom van 'n Paarlse boer kan dalk net die redding wees van drie historiese plase in Daljosafat.

Wie jaag vir wie op Boxing Day?

.FIETSRY-AKSIE eie aan die Boxing Day byeenkoms sal weer op 26 Desember in die Paarl te sien wees, wanneer die tradisieryke byeenkoms vir die 106de keer aangebied word.

Dawie kraai weer koning in Maleisië

SELFS hewige reën kon nie verhoed dat Dawie van der Walt sy titel suksesvol verdedig nie tydens die Wêreld Amateur-gholftoernooi in Maleisië.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za  

[ Top ]