safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
uitleg2mouthpiece
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 18 December 2003

uitlefstreep

This site will be updated on 15 January  2004 at 17:00

Youth - Jeug


wcandleFC

STILLE NAG. Carla Senekal (10) en Marli (11) en Jeanne Blignaut van Paarl was onder die mense wat verlede week op Faurestraat Stadion aan die Kersliedere by kerslig seremonie deelgeneem het. Dit is gereël deur Drakenstein Rotariërs.                                                                            


Wayne vat 'n gaping

[ Top ]


'n LEERDER van New Orleans Sekondêr, Wayne Matthee, gaan volgende jaar aan die Sportakademie in Virginia in die Vrystaat studeer.

Wayne, wat nou in graad 8 was, is saam met twee van sy spanmaats gekeur om vir 'n jaar na die akademie te gaan.

Wayne moes kies tussen dié kans en 'n toer na Engeland as lid van die Boland krieketspan.

"Rugby is die lekkerste," sê dié skaam heelagter wat reeds van graad vier af in rugbystewels boer.

Hy is tydens die onlangse Lovelife Rugbytoernooi in Port Elizabeth opgemerk en genooi na die akademie. Hy was lid van die Boland-Sentraal Usassa o.16-span.

Tydens dié toernooi het hy ook 'n sertifikaat van verdienstelikheid ontvang.


Out of trouble

[ Top ]


IN order to ensure that children in Paarl enjoy a crime-free festive season, the area's police have organised activities to keep the youngsters busy and out of trouble.

On Tuesday youths enjoyed mini-cricket off Van der Stel Street, Charleston Hill, while a sport's day was held at the New Orleans sportsgrounds yesterday.

A talent competition is being organised in Chicago for 23 December.

On 30 December there is an outing to Paarl Mountain, with informal sport activities in Klein Nederburg, Amstelhof, Chicago and Green Hills between 5 and 8 January.

On 12 January there will be a visit to Drakenstein and Allandale Prisons.

For more information, contact insp Sharon Blankenberg (862-5617).


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za  

[ Top ]