|
JOSS EIENDOMME
EIENDOMSAGENTE
GESOEK: Op-en-wakker eiendomsagente met integriteit, eie selfoon en eie betroubare vervoer. Moet ook beskik oor ondernemingsgees, energie & werkywer, uitstekende menseverhoudings en die wil om te presteer. Met of sonder ondervin-ding.
Kom sluit aan by ons briljante span agente in die Paarl of Wellington vroeg in 2004.
Ons is 'n bekende, suksesvolle en gevestigde agentskap en ons bied:
Indiensopleiding, voortdurende ondersteuning en motivering, aangename werksomstandighede en vir die suksesvolle kandidaat 'n uitstekende kommissiestruktuur.
Faks CV aan Rietha (021) 872-2009 vir 'n vertroulike onderhoud voor 15/01/2004. |