|
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
Politieke planne
VERSKEIE plaaslike raadslede het hoër politieke ambisies, geoordeel aan die NNP se kandidatelys wat Drakenstein uitvoerende burgemeester Herman Bailey insluit. |
|
|
|
Seun verbrand in kole
'N SEUN lê met ernstige brandwonde in die hospitaal nadat hy in steenkool in Daljosafat weggesak het. Raymond Mostert (14) van Noorder-Paarl moes 'n veloorplanting ondergaan.
Putting brakes on car thieves
A SPECIAL task team is putting the brakes on car theft in the Paarl area. After nearly 20 vehicles had been stolen in Paarl during January, police decided to hit hard at car thieves. |
|
|
|
|
 |
|
|
|
JAAGDUIWEL. IB Mans van Klapmuts jaag met sy vierwielmotorfiets tydens Saterdag se eerste uithouwedren van die Kaap Swartland Veldmotor- fietsklub. Die plaaslike seisoen het Saterdag op 'n plaas in Joostenbergvlakte afgeskop. |
|
|
 |
 |
|
 |
 |
 |
|
 |
|
|
|
OP JUL MERKE. Die pawiljoen by die Daljosafat-stadion was Donderdag gepak vir die tradi- sionele atletiekbyeenkoms tussen 17 hoërskole van Wellington, Paarl, Franschhoek en Stellen- bosch. Die byeenkoms word jaarliks gehou om die atlete voor te berei vir die groter Boland atletiekbyeenkomste wat later in die seisoen plaasvind. |
|
|
|
|
|
Evita by Barnyard
EVITA & CO is on at the Barnyard Theatre in Groot Drakenstein on Saturday 27 and Sunday 28 February.
Gemeenskap se oë en ore oop
BOUWERK aan die Bergwaterprojek naby Franschhoek moet vanjaar nog begin om die dreigende waternood in die Wes-Kaap te verlig, maar dit geskied nie sonder samewerking met die gemeenskap nie.
Ons moet op koers kom
SA RUGBY is op die laagste van alle laagtepunte, maar Arthob Petersen, die nuwe Springbokspanbestuurder, is vasbeslote dat die sport weer op koers moet kom. |
|