|
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
KEARLEY'S TRANSPORT benodig die dienste van 'n Vakleerling met Outo-Elektriese ondervinding. Mededingende pakket word aangebied. Kontak M. Burmeister by (021) 864-9400 of by Aansoekvorms is beskikbaar by"watchman" se kantoor. |
|||||||
|
HOËRSKOOL NOORDER-PAARL BEHEERRAAD BETREKKINGS Aansoeke word ingewag vir die volgende betrekkings: 1. Bedryfsekonomie Gr.10 Stuur of faks verkorte CV aan: Die Beheerraad Hoërskool Noorder-Paarl Berlynstraat, Paarl Faksno: (021) 871-1849 |
|||||||
|
Design draftsman H.G.Molenaar & Co. (Pty) Ltd. Paarl, manufacturers for the food and wine industry require the services of a design draftsman. Experience in the canning industry will benefit your application. Applications with a short CV can be sent to: E-mail emile@hgmolenaar.co.za Fax: (021) 868-2209 |
|||||||
|
WISKUNDE-TUTOR MASTER MATHS BOISHAAI • Vriendelik en entoesiasties Contact: 083 242 2138 / 913 5955 |
|||||||
|
HUGENOTE Laerskool Beheerliggaampos Gr. 5, 6 AE Sosiale Wetenskappe (SEUNS) Gr. 6e Economic and Management Sciences Gr. 7 Lewensoriëntering • Ondervinding in UGO Verskaf volledige CV met referente: SLUITINGSDATUM: 5 Maart 2004 Die Skoolhoof: Hugenote Laerskool Generaal Hertzoglaan |
|||||||
|
African American Tobacco (Pty) Ltd CIGARETTE African American Tobacco is a new cigarette manufacturing company based in Wilsonia, East London. We are looking for qualified staff to help us meet the challenges of rapid growth. In particular we wish to employ: • Cigarette making and packing technicians • Cigarette making and packing operators If you are interested and believe that you can help us grow, please forward your CV to: Tracy Ewers Fax: (043) 745-1719 Closing date: 27 February 2004. |
|||||||
|
PAARL POST Paarl Post gemeenskapskoerant vir Paarl, Wellington en Franschhoek benodig tans die dienste van'n dinamiese en gemotiveerde verkoopsverteenwoordiger. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir: * Die inisiëring en daarstelling van advertensies in samewerking met die Advertensiebestuurder. * Die stimulering van die mark deur inisiatief en laterale denke aan die dag te lê om nuwe geleenthede en inkomstebronne te identifiseer en te ontwikkel ten einde kliënte se advertensiebehoeftes te bevredig. * Die behaling en oorskryding van begrote omsetdoelwitte. * Op te tree as skakel vir klante met die ontwerp, opstel en plasing van advertensies. Die ideale kandidaat word beskou as 'n persoon met uitmuntende verkoopsvaardighede wat met selfvertroue kan funksioneer in spanverband in 'n kompeterende markomgewing. Voorts moet die suksesvolle kandidaat oor goeie kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede beskik en volkome Afrikaans en Engels magtig wees. Die geskikte kandidaat moet oor 'n geldige bestuurslisensie en 'n eie motor beskik. Die maatskappy bied die suksesvolle kandidaat die geleentheid om sy/haar eie inkomste sonder 'n plafon te bepaal, met toegang tot die maatskappy se aftree- en siekefonds. Belangstellendes word vriendelik versoek om 'n verkorte CV aan Ilsé Fourie te faks by (021) 872-9280 of te e-pos na ads@ppost.co.za. SLUITINGSDATUM: 23 Februarie 2004. (Neem asb. kennis dat indien u nie teen 27 Februarie 2004 enige terugvoer ontvang het nie, u die aansoek as onsuksesvol moet beskou.) |
|||||||
|
|||||||