safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday: 19 June  2003

uitlefstreep

This site will be updated on: 26 June 2003 at 17:00

Boere kap na belasting

BOERE in Drakenstein is erg beswaard oor die instelling van eiendomsbelasting op landbougrond.



Council 'drags feet on CBD'

BUSINESS people in Paarl East and Paarl West are dissatisfied with the Drakenstein municipal council's procrastination on the proposed urban renewal initiative in the Paarl Central Business District (CBD).


Kavaliers kook weer

DIE Boland Kavaliers se perd bokspring weer danksy die Swarttruie se 33-31 oorwinning oor die Luiperds verlede week.




wback_wk25


NOG 'N GAPING. Piet van Zyl, buitesenter van die Kavaliers, skiet deur 'n gaping in hul wedstryd teen die Luiperds Vrydag op Wellington. Van Zyl het met sy vaart op die aanval en onverskrokke verdediging telkens die Bolandse ondersteuners laat juig. Foto: Leon Steenkamp

 
                  

wfront_wk25

AAPSTREKE. Sy naam is Sampie en op tien weke oud is hy gedoop met sy mens-ma, Riana Hon, se van. Riana moet ma speel omdat Sampie se eie ma hom nie self kon voed nie. Foto: Malané Bosman

'Daar is tog eerlike mense'

'n MENS kry nie meer eerlike mense nie, het Driekie Mouton van Bethelstraat in die Paarl gedink. Dit was totdat haar beursie verlede Maandag met 'n dikke R700 daarin, spoorloos verdwyn  het.


Seun oorleef nag op berg

'n TIENER van Wellington is die naweek van die Swartberge by Oudtshoorn gered nadat hy van sy stapmaats geskei is.


'Ons sal nou vinniger besluit' - Bailey

EK glo plaaslike regering het nou sy eindbestemming bereik met betrekking tot die transformasieproses, het raadsheer Herman Bailey Woensdag gesê tydens sy inhuldiging as die eerste uitvoerende burgemeester van Drakenstein..
 

[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za