 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
|
|
|
 |
|
|
|
 |
|
|
|
Thursday: 19 June 2003 |
|
|
|
 |
|
|
|
This site will be updated on: 26 June 2003 at 17:00 |
|
|
|
Vacancies |
|
|
|
|
|
|
REA Construction cc
PAARL
is looking for a local
DIESEL
MECHANIC
Previous experience required.
Please phone (021) 868-3431 |
|
|
|
|
|
|
St Albans Primêr benodig die dienste van 'n
OPVOEDER: DEPARTEMENTELE POS (GR 2)
22 Julie tot 8 Augustus 2003
1. Kwalifikasies: (UGO)
Onderwyssertifikaat of -diploma
2. Hulp met buitemuurse aktiwiteite
3. 'n Kort aansoekbrief en CV
4. Sluitingsdatum vir aansoeke: Maandag, 23 Junie om 14:00
5. Faks aansoeke aan: Die Sekretaris: Skool-beheerliggaam of Prinsipaal, faksnr: (021) 873-6006. |
|
|
|
|
|
|
|
MANS-SEKURITEITSBEAMPTE
AANSOEK WORD INGEWAG VIR DIE POS.
VEREISTES:
• Registreer as opbetaalde lid by SOB (Raad op Sekuriteit)
• Vuurwapenopleiding
• Salaris onderhandelbaar
• Sluitingsdatum: 24 Junie 2003
• Geldige rybewys
AANSOEKE VERKRYGBAAR BY RUSTHOF OUETEHUIS
Bauhiniastraat 24, Klein Nederburg, 7646.
NAVRAE: (021) 862-2238 - Meloney/Daneel |
|
|
|
|
|
|
GROENDAL PRIMêR
BETREKKING: BEHEERLIGGAAMPOS
GRAAD R - OPVOEDER
MET INGANG VAN 1 JULIE
Vereistes:
(1) Nodige opleiding en ondervinding
(2) Kennis van U.G.O.
Stuur 'n verkorte CV aan:
Die Hoof: Groendal Primêr
H/v Skoolstraat en Le Rouxweg
Franschhoek, 7690 of faks dit na:
876-4777
Skakel die hoof vir verdere inligting by 876-2448 |
|
|
|
|
|
|
|
STEYN COETZEE ING.
BOEKHOUDSTER
Ons benodig die dienste van 'n boekhoudster vir ons Prokureurspraktyk te Paarl.
Applikante moet ten volle tweetalig wees en beskik oor 'n senior sertifikaat, rekenaarvaardigheid (kennis van Winlaw, Microsoft Word en Excel sal 'n sterk aanbeveling wees), 'n vermoë om akkuraat te werk, 'n goeie aanvoeling en aanleg vir syferwerk en goeie kommunikasievaardigheid.
Aansoeke met volledige persoonlike- en loopbaanbesonderhede kan gepos of afgelewer word by
Hoofstraat 205, Paarl, 7646 om ons te bereik nie later nie as 25 Junie 2003. |
|
|
|
|
|
|
Vragmotorbestuurder/Toesighouer
Kode10/14.
Pos is onmiddellik beskikbaar.
Faks verkorte CV na
(021) 872-0511. |
|
|
|
|
|
|
WORKING ADVENTURES CC
INTERESTED IN A WORKING HOLIDAY IN ENGLAND?
Earn while having fun.
Ages between 18 - 27.
Hotels, farms, factories, etc.
For best service and the best prices call
Wessel 072 104 4009 or Nadine 072 464 3152
in Cape Town or Suritha, André
051 522 6768, 082 485 8510, 072 431 7140
Work and accommodation guaranteed.
email: workingadventures@telkomsa.net |
|
|
|
|
|
NG Gemeente Toringkerk
FAKTOTUM/NUTSMAN
Toringkerk wag aansoeke in vir die pos van faktotum/nutsman. 'n Markverwante salaris met voordele word aangebied. Die besit van 'n bestuurderslisensie en eie vervoer sal 'n aanbeveling wees. Skriftelike aansoeke vir hierdie betrekking, met vermelding van verwysings, moet voor 30 Junie 2003 by die Saakgelastigde, Kerkkantoor, Van der Lingenstraat, Paarl 7646 (of Posbus 304 Paarl, 7620, of faks (021) 872-6730) ingedien word. |
|
|
|
|
|
|
PAARL HOSPICE
PROFESSIONAL NURSE
Applications are invited for a SANC general nurse in a part-time capacity. Applicant must be in possession of a valid driver's licence. Palliative care experience as well as a working knowledge of English, Afrikaans and/or Xhosa would be a recommendation.
Fax no more than a 2 page CV to (021) 872-4060.
Closing date for applications 27 June 2003. |
|
|
|
|
|
|
KASSIER
'n Eerlike, betroubare KASSIER
word benodig te Wellington
3 dae per week. Kontakbare verwysings noodsaaklik.
Om onderhoud te reël, skakel (021) 873-1403. |
|
|
|
|
|
DRIVER'S POSITION
Applicants with relevant experience and a good knowledge of Cape Town and surroundings can fax their CV's to: (021) 872-228 |
|
|
|
|
|
|
|
REA Construction cc
PAARL
is looking for a
Excavator Operator
Previous experience required.
Please phone (021) 868-3431 |
|
|
|
|
|
|
|