|
Drie van Paarl in SA Statebond Spele-span
DIE Paarl spog met drie junior fietsryers wat hul slag gaan wys tydens die Statebond Spele wat in Desember in Australië gehou word.
New Orleans gebruik kanse
DIE eerste rugbyspan van New Orleans het Saterdag die beste van 'n slegte saak gemaak toe hulle 'n 8-0 (5-0) sege oor Klein Nederburg behaal het tydens dié twee skole se jaarlikse derby-stryd.
Albions gee gas teen Coronations
DIE kaptein van Albions Rugbyklub se eerste span, Roderick Allies, het Saterdag die voorbeeld gestel toe sy span vir Stellenbosch Coronations voor 'n handjievol toeskouers op Daljosafat 32-10 geklop het. |