safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 19 September 2002

uitlefstreep
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

This site will be updated on: 26 September 2002 at 17:00

Kanon bulder weer

DORPENAARS wat uitsien na laat lê Dinsdag moet weer dink, want om 08:00 gaan die kanon op Paarlberg vir die eerste keer sedert 1806 gevuur word.


Dit spook steeds sonder krag

VANDAG gaan die inwoners van die nuwe Paarlse HOP-huisprojek, gedoop Spookytown, 'n protesoptog hou.


Lucky lady survives drop

WHAT could have been a disaster for a young mother-to-be in Wellington, turned out to be a fortunate fall of nearly four-metres.


wback_wk38
STORMRAM. Ronnie Lottering, gewigtige stut van Albions, breek om 'n losgemaal tydens hul kragmeting teen Young Gardens op Gardens Park. Albions se spel in die vaste-los, veral in die tweede helfte het Gardens op die agtervoete gehad.

wfront_wk38
KOLSKOOT. Met die afvuur van die eeu-oue kanon op Paarlrots Dinsdag sal die verering van die Paarlse wamakers-erfenis met 'n slag afskop. Colleen Gericke het gaan kyk hoe lyk dit op Paarlberg by dié kanon wat laas in 1806 gevuur is. Foto: Malané Bosman
Tide turns for the KWV

AFTER suffering losses and retrenchments last year, the KWV Group has reported a 91,5% increase in headline earnings for the year ended June 2002, with annual profits boosted by cost containment, productivity and sharply increased foreign sales.


Wie bly, wie ry?

DAAR is nog net enkele wedstryde oor in vanjaar se klubrugbyseisoen en hoewel die plasing van die meeste plaaslike klubs in die onderskeie ligas reeds 'n uitgemaakte saak is, is daar vir sekere klubs nog baie wat in die weegskaal lê.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za